Toni Morrison (gebore Chloe Ardelia Wofford; 18 Februarie 1931 – 5 Augustus 2019) was 'n Amerikaanse skrywer van romans, essays en toneelstukke. Sy wen die Pulitzerprys vir Fiksie in 1988 vir haar roman Beloved, asook die Nobelprys vir Letterkunde in 1993 vir haar versamelde werke tot op daardie stadium. In 2012 is deur die Amerikaanse president Barack Obama die Presidential Medal of Freedom aan haar toegeken.
Werke
Van haar werke sluit in:
- The Bluest Eye (1970)
- Song of Solomon (1977)
- Beloved (1987)
- Jazz (1992)
- Paradise (1997)
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Toni Morrison.
- (en) Toni Morrison in die Internet-rolprentdatabasis
- (en) "Toni Morrison". Encyclopædia Britannica. Besoek op 6 Augustus 2019.
