The encyclopedia, made readable

Read right now
Bobotie
Suid-Afrikaanse gereg
Bobotie is 'n eg Suid-Afrikaanse gereg wat bestaan uit maalvleis en speserye met 'n eier-, melk- en borriebolaag. Daar was lank geglo dat die resep afkomstig is van die VOC kolonies in Batavia en moontlik afgelei van die Indonesiese gereg Botok, maar dit is meer waarskynlik dat dit reeds saam met Jan van Riebeeck in di…