Andhra Pradesh is 'n deelstaat in sentraaloostelike Indië, aan die Golf van Bengale. Van die ander groot stede is Vijayawada en Visakhapatnam. Die deelstaad se geografie word gekenmerk deur die Oos-Ghats, asook die twee riviere Godavari en Krisjna.
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Andhra Pradesh.
- (en) Amptelike webwerf Geargiveer 3 Augustus 2017 op Wayback Machine
- (en) "Andhra Pradesh". Encyclopædia Britannica. Besoek op 22 Maart 2021.
