factograf
AF

stad ​​in Csongrád-Csanád County, Hongarye

Szeged

Szeged

Key facts

bevolking157 596
oppervlakte28 100ha
is 'nstad
landHongarye
hoogte bo seevlak75m
amptelike taalHongaars
All data from the card 7
Land
Hongarye
• Burgemeester
László Botka (MSZP)
• Totaal
280,84 km2 (108,43 vk. myl)
Hoogte
75 m (246 ft)
• Totaal
161 921
• Digtheid
605,51/km2 (1 568,3/vk. myl)
Webwerf
szegedvaros.hu

Szeged is 'n stad in suidoostelike Hongarye, naby die grens met Serwië en Roemenië geleë.

Geskiedenis

Etimologie

Daar bestaan 'n meningsverskil oor die etimologie van die stadsnaam. Die naam kan uit die Hongaarse woord vir eiland (sziget) aflei wees. Nog 'n voorstel is dat die naam uit die ou Hongaarse woord szeg (beteken "hoek") kom, wat kan na die draai in die Tisza-rivier verwys.

Die oorspronklike Hongaarse naam vorm ook die basis vir benamings in 'n reeks Europese tale soos Duits Szegedin/Segedin; Roemeens Seghedin; Kroaties Segedin; Serwies Segedin/Сегедин; Bulgaars, Wit-Russies, Russies en Oekraïens Сегед; Italiaans Seghedino; Latyns Partiscum; Pools Segedyn; Turks Segedin; Slowaaks Segedín; Lets Segeda en Litaus Segedas.

Stigting

Die eerste geskrewe verwysings na Szeged dateer uit die jaar 1183. Gedurende die Mongoolse inval (12de eeu) is die stad verwoes, maar is daarna herbou.

20ste eeu

Demografie

Susterstede

Eksterne skakels

  • www.szegedvaros.hu - die stad se amptelike webwerf (hu)

Read next

In 96 languages

Text from Wikipedia, CC BY-SA 4.0 · Source article