factograf
AF

Oos-Slawiese taal

Belarussies

Belarussies
Verspreiding van Belarussiese dialekte in Belarus
Verspreiding van Belarussiese dialekte in Belarus
Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Belarusse.

Belarussies, voorheen Wit-Russies genoem, is 'n taal wat tot die Slawiese tale gereken word. Belarussies word benewens in Belarus ook in dele van Oekraïne en Rusland gepraat en in die ooste van Pole.

Belarussies word in die Cyrilliese alfabet en soms ook in die Latynse alfabet, Łacinka in Belarus, geskryf. Laasgenoemde ontwikkel hulle in die 18de eeu onder die invloed van die Rooms-Katolieke Kerk en die Poolse beïnvloeding uit die weste van die land, wat tot die Poolse verdeling deel uitgemaak het van Pole.

Belarussies is 'n Oos-Slawiese taal en vertoon derhalwe die sterkste verwantskap met Oekraïens en Russies. Belarussies het ook 'n sterk Poolse invloed ondergaan.

Eksterne skakels

Read next

In 161 languages

afаԥсшәаአማርኛaragonésÆngliscअंगिकाالعربيةمصرىasturianuKotavaazərbaycancaбашҡортсаžemaitėškaбеларуская (тарашкевіца)беларускаябългарскиবাংলাbrezhonegbosanskiбуряадcatalà閩東語 / Mìng-dĕ̤ng-ngṳ̄нохчийнCebuanoکوردیcorsuqırımtatarcačeštinakaszëbscziсловѣньскъ / ⰔⰎⰑⰂⰡⰐⰠⰔⰍⰟчӑвашлаCymraegdanskDeutschdolnoserbskiΕλληνικάEnglishEsperantoespañoleestieuskaraفارسیsuomifrançaisarpetanNordfriiskFryskGaeilgeGagauzGàidhliggalegoAvañe'ẽGaelg客家語 / Hak-kâ-ngîעבריתहिन्दीFiji HindihrvatskihornjoserbscemagyarհայերենinterlinguaBahasa IndonesiaIlokanoIdoíslenskamedžuslovjanskyitaliano日本語JawaქართულიQaraqalpaqshaTaqbaylitKumoringқазақшаភាសាខ្មែរಕನ್ನಡ한국어къарачай-малкъарکٲشُرkurdîкомиkernowekкыргызчаLatinaLëtzebuergeschлезгиLingua Franca NovaLimburgsLigurelombardlietuviųlatgaļulatviešuMalagasyолык мариймакедонскимонголꯃꯤꯇꯩ ꯂꯣꯟमराठीBahasa MelayuэрзяньمازِرونیPlattdüütschNederlandsnorsk nynorsknorskoccitanlivvinkarjalaиронਪੰਜਾਬੀpolskiPiemontèisپنجابیپښتوportuguêsRuna Simiromânăрусскийрусиньскыйсаха тылаᱥᱟᱱᱛᱟᱲᱤsarduScotsdavvisámegiellasrpskohrvatski / српскохрватскиSimple Englishslovenčinaslovenščinashqipсрпски / srpskisvenskaKiswahiliślůnskiதமிழ்తెలుగుтоҷикӣไทยTagalogtolışitoki ponaTok PisinTürkçeтатарча / tatarçareo tahitiудмуртئۇيغۇرچە / Uyghurcheукраїнськаاردوoʻzbekcha / ўзбекчаvepsän kel’Tiếng ViệtVolapükWinaray吴语მარგალურიייִדישYorùbá閩南語 / Bân-lâm-gí粵語中文

Text from Wikipedia, CC BY-SA 4.0 · Source article