factograf
AF
Sign in

Bart Simpson

Bart Simpson

Key facts

geboortedatum23 Februarie 1979
is 'nfiktiewe mens, televisiekarakter
beroepnuusaanbieder
politieke ampChief Justice of the United States
All data from the card 9
Eerste verskyning
Good Night (1987)Simpsons Roasting on an Open Fire (1989)
Geskep deur
Matt Groening
Stem
Nancy Cartwright
Ander name
Bartholomew JoJo "Bart" Simpson
Spesie
Mens
Geslag
Manlik
Beroep
4de graad student aan Springfield Laerskool
Ander familie
Ouers: Homer en MargeSusters: Lisa en MaggieTannies: Patty en Selma BouvierGrootouers: Abe en Mona Simpson, Jacqueline en Clancy Bouvier
Nasionaliteit
Verenigde State

Bartholomew JoJo "Bart" Simpson (uitgespreek "Baart") (10 jaar oud) is 'n geanimeerde tekenprentkarakter in die televisiereeks The Simpsons. Hy is die oudste kind en enigste seun van Homer en Marge Simpson en broer van Lisa en Maggie. Bart is een van die mees bekende tekenprentkarakters ter wêreld. In teenstelling met die ander The Simpsons-familielede is Bart nie na een van Matt Groening, die skepper van die program, se familielede genoem nie. Sy naam is egter 'n anagram, afgelei van brat.

Bronne

  • (en) Richmond, Ray; Coffman, Antonia (1997). The Simpsons: A Complete Guide to our Favorite Family. Harper Collins Publishers. ISBN 0-00-638898-1.
  • (en) Planet Simpson: How a Cartoon Masterpiece Documented an Era and Defined a Generation deur Chris Turner. ISBN 0-679-31318-4.

Eksterne skakels

Read next

In 61 languages

Text from Wikipedia, CC BY-SA 4.0 · Source article