factograf
AF
Sign in

Lisa Simpson

Lisa Simpson

Key facts

geboortedatum09 Mei 1982
is 'nfiktiewe mens, televisiekarakter
beroepnuusaanbieder
All data from the card 9
Eerste verskyning
Good Night (1987)Simpsons Roasting on an Open Fire (1989)
Geskep deur
Matt Groening
Stem
Yeardley Smith
Ander name
Lisa Marie Simpson
Spesie
Mens
Geslag
Vroulik
Beroep
2de graad student aan Springfield Laerskool
Ander familie
Ouers: Homer en MargeBroers en susters: Bart en MaggieTannies: Patty en Selma BouvierGrootouers: Abe en Mona Simpson, Jacqueline en Clancy Bouvier
Nasionaliteit
Verenigde State


Lisa Marie Simpson (8 jaar oud) is 'n geanimeerde tekenprentkarakter in die televisiereeks The Simpsons. Sy is genoem na Matt Groening, die skepper van die program, se suster, Lisa. In die reeks verteenwoordig sy 'n hoogsiteligente meisie met 'n IK van 159.

Bronne

  • (en) Richmond, Ray; Coffman, Antonia (1997). The Simpsons: A Complete Guide to our Favorite Family. Harper Collins Publishers. ISBN 0-00-638898-1.
  • (en) Planet Simpson: How a Cartoon Masterpiece Documented an Era and Defined a Generation deur Chris Turner. ISBN 0-679-31318-4.

Eksterne skakels

Read next

In 51 languages

Text from Wikipedia, CC BY-SA 4.0 · Source article