factograf
AF

Marge Simpson

Marge Simpson

Key facts

geboortedatum19 Maart 1956
is 'nfiktiewe mens, televisiekarakter
beroeppolisiebeampte, eenmansaak
kunstenaarJulie Kavner
All data from the card 11
Eerste verskyning
Good Night (1987)Simpsons Roasting on an Open Fire (1989)
Geskep deur
Matt Groening
Stem
Julie Kavner
Ander name
Marjorie Jacqueline "Marge" Simpson
Spesie
Mens
Geslag
Vroulik
Beroep
Huisvrou (tuisteskepper)
Getroud met
Homer
Kinders
Bart, Lisa en Maggie
Ander familie
Ouers: Clancy en Jacqueline BouvierSusters: Patty en Selma Bouvier
Nasionaliteit
Verenigde State

Marjorie Jacqueline "Marge" Simpson (néé Bouvier) (ongeveer 34 jaar oud) is 'n geanimeerde tekenprentkarakter in die televisiereeks The Simpsons. Sy word gespeel deur Julie Kavner. Sy is die geduldige vrou van Homer Simpson en ma van Bart, Lisa en Maggie. Marge kan uitgeken word deur haar blou hare. Sy is genoem na Matt Groening, die skepper van die program, se ma, Marge Groening. Marge verteenwoordig 'n stereotipiese 1950-huisvrou.

Bronne

  • (en) Richmond, Ray; Coffman, Antonia (1997). The Simpsons: A Complete Guide to our Favorite Family. Harper Collins Publishers. ISBN 0-00-638898-1.
  • (en) Planet Simpson: How a Cartoon Masterpiece Documented an Era and Defined a Generation deur Chris Turner. ISBN 0-679-31318-4.

Eksterne skakels

Read next

In 54 languages

Text from Wikipedia, CC BY-SA 4.0 · Source article