factograf
AF
Sign in

Tongeren

Tongeren

Key facts

bevolking31 142
oppervlakte87,81km²
is 'nvoormalige munisipaliteit, stad
landBelgië
hoofstadTongeren
hoof van plaaslike regeringPatrick Dewael
All data from the card 9
Land
België
Gewes (deelstaat)
Vlaandere
Provinsie
Limburg
• Totaal
87,56 km2 (33,81 vk. myl)
• Totaal
30 301
• Digtheid
346/km2 (900/vk. myl)
Poskode
3700
Skakelkodes
012
Webwerf
www.tongeren.be

Tongeren (Limburgs: Tóngere, Frans: Tongres) is 'n Belgiese stad en voormalige munisipaliteit in die suide van die Vlaamse provinsie Limburg, aan die grens met die Waalse provinsie Luik. Die voormalige munisipale gebied het 'n oppervlakte van 88 km² en sowat 30 000 inwoners (2011).

Tongeren is die oudste stad van België. Die stad dateer uit die tyd van die Romeinse Ryk en is omstreeks 15 v.C. as Atuatuca Tungrorum gestig. In die 2de eeu is die stad se naam na Municipium Tungrorum gewysig.

Op 1 Januarie 2025 is hierdie munisipaliteit opgegaan in die nuwe munisipaliteit Tongeren-Borgloon.

Plekke

Plekke in die voormalige munisipale gebied van Tongeren:
Berg, Blaar, Diets-Heur, Hamal, Henis, 's Herenelderen, Ketsingen, Klein-Mal, Kolmont, Koninksem, Lauw, Mal, Mulken, Neerrepen, Nerem, Offelken, Overrepen, Piringen, Riksingen, Rutten, Sluizen, Tongeren (stad), Vreren en Widooie.

Eksterne skakels

  • (nl) Die amptelike webwerf van die voormalige munisipaliteit

Read next

In 52 languages

Text from Wikipedia, CC BY-SA 4.0 · Source article