factograf
AF
Sign in

Borgloon

Borgloon

Key facts

bevolking10 697
oppervlakte51,12km²
is 'nmunisipaliteit van België
landBelgië
datum van stigting of ontstaan1977
hoof van plaaslike regeringJohan Feytons
All data from the card 9
Land
België
Gewes (deelstaat)
Vlaandere
Provinsie
Limburg
• Totaal
51,12 km2 (19,74 vk. myl)
• Totaal
10 450
• Digtheid
204/km2 (530/vk. myl)
Poskode
3840
Skakelkodes
012
Webwerf
www.borgloon.be

Borgloon (Limburgs: Loeën, Frans: Looz) is 'n Belgiese stad en voormalige munisipaliteit in die suidweste van die Vlaamse provinsie Limburg. Die voormalige munisipale gebied het sowat 10 000 inwoners (2011) en 'n oppervlakte van 51 km². Borgloon lê in die Haspengouw.

Die Sint-Odulfuskerk dateer uit die 10e eeu.

Op 1 Januarie 2025 is hierdie munisipaliteit opgegaan in die nuwe munisipaliteit Tongeren-Borgloon.

Plekke

Plekke in die voormalige munisipale gebied van Borgloon:
Bommershoven, Borgloon (stad), Broekom, Gors-Opleeuw, Gotem, Groot-Loon, Haren, Hendrieken, Hoepertingen, Jesseren, Kerniel, Kuttekoven, Rijkel en Voort.

Eksterne skakels

Die Sint-Servatiuskerk
Die Sint-Servatiuskerk
Die Sint-Jozefskerk
Die Sint-Jozefskerk
Die Heilige-Kruisverheffingskerk
Die Heilige-Kruisverheffingskerk
Die Helshoven-kapel
Die Helshoven-kapel
Die stadhuis
Die stadhuis
Die Rullingen-kasteel
Die Rullingen-kasteel
Die Mottevallei
Die Mottevallei
7 images
  • (nl) Die amptelike webwerf van die voormalige munisipaliteit

Read next

In 35 languages

Text from Wikipedia, CC BY-SA 4.0 · Source article