factograf
AF

Suez

Suez

Key facts

bevolking716 458
oppervlakte250km²
is 'nhawe stad, groot stad, stad
landEgipte
datum van stigting of ontstaan1859
hoogte bo seevlak11m
All data from the card 7
Land
Egipte
Stigting
1859
• Totaal
25,4 km2 (9,8 vk. myl)
Hoogte
5 m (16 ft)
• Totaal
478 553
Tydsone
UTC+2 (Egiptiese Standaardtyd)
• Somertyd
UTC+3

Suez (Arabies: السويس) is 'n hawestad in Egipte geleë aan die noordelikste punt van die Golf van Suez. Die suidelike ingang van die Suezkanaal is hier geleë. Die stad het 'n bevolking van sowat 500 000 inwoners. Dit beskik oor 'n olie-raffinadery, twee hawens en 'n groot hawehoof. Hoofweë en spoorweë verbind die stad met Kaïro, Port Said en Ismailia.

Read next

In 79 languages

Text from Wikipedia, CC BY-SA 4.0 · Source article