factograf
AF

Hoofstad en tweede grootste stad van Marokko

Rabat

Rabat

Key facts

bevolking515 619
oppervlakte118km²
is 'nstad, groot stad, nasionale hoofstad
landMarokko
datum van stigting of ontstaan1146
hoogte bo seevlak87m
3 images

Rabat
الرباط

Kaart Wapen
Vlag
 Land  Marokko
 Provinsie Rabat-Salé-Zemmour-Zaer
 Koördinate 34°01′N 06°50′W / 34.017°N 6.833°W
 Stigting 3de eeu v.C.
 Oppervlakte:  
 - Totaal 117 vk km
 Hoogte bo seevlak 75 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2014) 577 827
 - Bevolkingsdigtheid 4 900/vk km
 - Metropolitaanse gebied 2 120 192
 Tydsone UTC +1
 Burgemeester Fathallah Oualalou
 Amptelike webwerf rabat.ma

Rabat (Arabies: الرباط‎‎, ar-Ribaaṭ; Berbers: ⵕⵕⴱⴰⵟ Ṛṛbaṭ) is die hoofstad en tweede grootste stad van Marokko naas Casablanca. Dit is geleë in die noordweste van die land aan die Atlantiese kus aan die monding van die rivier Bou Regreg. Die stad het 'n militêre sentrum in die 12de eeu geword. Die bevolking is in 1984 op 556 000 geskat, maar teen 2008 was die skatting reeds meer as twee miljoen. Dit is ook die hoofstad van die streek Rabat-Salé-Zemmour-Zaer.

Probleme met slik het die stad se rol as hawe afgeskaal, maar belangrike bedrywe bly tekstiele, voedselverwerking en die boubedryf.

Die stad is 'n belangrike toeristebestemming en huisves al die vernaamste buitelandse ambassades in Marokko. Die stad is die tweede belangrikste ekonomiese sentrum in die land naas Casablanca, wat 'n groter bevolking het. Die moderne hoofstad en historiese stad van Rabat is in 2012 deur Unesco as wêrelderfenisgebied gelys.

Eksterne skakels

Read next

In 167 languages

afAcèhአማርኛaragonésÆngliscالعربيةالدارجةمصرىasturianuKotavaazərbaycancaتۆرکجهбашҡортсаBasa Baliбеларуская (тарашкевіца)беларускаябългарскиবাংলাབོད་ཡིགbrezhonegbosanskicatalà閩東語 / Mìng-dĕ̤ng-ngṳ̄нохчийнCebuanoکوردیčeštinaчӑвашлаCymraegdanskDeutschDagaareZazakiΕλληνικάEnglishEsperantoespañoleestieuskaraestremeñuفارسیsuomiføroysktfrançaisNordfriiskFryskGaeilgeGàidhliggalegoAvañe'ẽHausa客家語 / Hak-kâ-ngîעבריתहिन्दीFiji HindihrvatskihornjoserbsceKreyòl ayisyenmagyarհայերենinterlinguaBahasa IndonesiaInterlingueIdoíslenskaitaliano日本語JawaქართულიTaqbaylitKabɩyɛKongoKumoringқазақша한국어къарачай-малкъарkurdîkernowekкыргызчаLatinaLadinoLëtzebuergeschLigurelombardlietuviųlatviešuमैथिलीмокшеньMalagasyолык марийMinangkabauмакедонскиമലയാളംмонголमराठीкырык марыBahasa MelayuMaltiمازِرونیPlattdüütschनेपालीNederlandsnorsk nynorsknorskDiné bizaadoccitanlivvinkarjalaଓଡ଼ିଆиронਪੰਜਾਬੀPapiamentuDeitschpolskiPiemontèisپنجابیپښتوportuguêsRuna SimiromânăрусскийIkinyarwandasardusicilianuScotsسنڌيsrpskohrvatski / српскохрватскиTaclḥitSimple EnglishslovenčinaslovenščinaanarâškielâchiShonaSoomaaligashqipсрпски / srpskisvenskaKiswahiliślůnskiதமிழ்తెలుగుтоҷикӣไทยTagalogtolışiTürkçeTwiудмуртئۇيغۇرچە / Uyghurcheукраїнськаاردوoʻzbekcha / ўзбекчаvènetovepsän kel’Tiếng ViệtWest-VlamsVolapükWinarayWolof吴语მარგალურიייִדישYorùbáZeêuwsⵜⴰⵎⴰⵣⵉⵖⵜ ⵜⴰⵏⴰⵡⴰⵢⵜ閩南語 / Bân-lâm-gí粵語中文

Text from Wikipedia, CC BY-SA 4.0 · Source article