factograf
AF
Sign in

Perm

Perm

Key facts

bevolking1 027 518
oppervlakte800km²
is 'ngroot stad
landRusland
datum van stigting of ontstaan04 Mei 1723
hoogte bo seevlak171m
KontinentEuropa
geleë in administratiewe eenheidPerm-krai
amptelike taalRussies
prys ontvangOrde van Lenin
All data from the card 8
Land
Rusland
Deelgebied
Perm-krai
Stigting
1723
• Tipe
Stad-okroeg
• Burgemeester
Igor Sapko
• Totaal
1 026 477
Tydsone
UTC+5 (UTC+05:00)
Webwerf
http://www.gorodperm.ru/
Vir ’n artikel oor die krai met dieselfde naam, sien Perm-krai. Vir die geologiese tydperk, sien Perm (geologie).

Perm (Russies: Пермь; Komi: Перым, Perim) is ’n stad in Rusland en die hoofstad van die federale deelgebied Perm-krai. Die bevolking in 2014 was 1 026 477. Die stad is geleë aan die oewers van die Kama-rivier in die Europese deel van Rusland naby die Oeralgebergte.

Naam

Die stad se naam is in 1940 na Molotof verander, maar in 1957 terugverander na Perm.

Susterstede

Eksterne skakels

  • Perm in Engels Geargiveer 14 Julie 2007 op Wayback Machine
  • Amptelike webtuiste van die stadsraad Geargiveer 16 November 2009 op Wayback Machine
  • Amptelike webtuiste van die stad
  • Geskiedenis Geargiveer 30 September 2000 op Wayback Machine
  • Plekke om te sien
  • Algemene inligting
  • Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Perm.
  • Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia

Read next

In 119 languages

Text from Wikipedia, CC BY-SA 4.0 · Source article