factograf
AF
Sign in

Kingstown

Kingstown

Key facts

bevolking24 518
oppervlakte4,9km²
is 'nstad
landSt. Vincent en die Grenadines
datum van stigting of ontstaan1722
hoogte bo seevlak1m
3 images

Kingstown

Kaart Wapen
Vlag
 Land  St. Vincent en die Grenadine
 Eiland St. Vincent
 Koördinate 13°10′N 61°14′W / 13.167°N 61.233°W
 Stigting 1722
 Oppervlakte:  
 - Totaal vk km
 Hoogte bo seevlak 0 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2014) 15 020
 - Bevolkingsdigtheid /vk km
 Tydsone UTC -04:00
 Burgemeester

Kingstown is die hoofstad en grootste stad van St. Vincent en die Grenadine, 'n eilandstaat in die Karibiese See. Die stad is aan die suidkus van die eiland St. Vincent geleë, die land se grootste eiland. Die stad het in 2014 'n bevolking van 40 020 gehad.

Tydens die T20I-wêreldbeker 2024 is Kingstown se Arnos Vale-stadion vir wedstryde gebruik.

Eksterne skakels

Read next

In 111 languages

Text from Wikipedia, CC BY-SA 4.0 · Source article