- Hierdie artikel handel oor die Latynse letter I. Vir ander betekenisse sien I (dubbelsinnig).
Die letter I, i is die negende letter van die moderne Latynse alfabet. In Navo se internasionale spellingsalfabet word I uitgespreek met die woord "India".
| Semities I |
Fenisies I |
Etruskies I |
Grieks Iota |
Latyns-Romeins I |
|---|---|---|---|---|
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie I.