factograf
AF

vierde letter van die Latynse alfabet

D

Latynse letter D
Latynse alfabet
A B C D E F G
H I J K L M N
O P Q R S T U
V W X Y Z    
Hierdie artikel handel oor die Latynse letter D. Vir ander betekenisse sien D (dubbelsinnig).

D, d is die vierde letter in die Latynse alfabet.

In Afrikaans word dit uitgespreek as "dee". In Navo se internasionale spellingsalfabet word dit uitgespreek met die woord "Delta".

Die Semitiese letter Dâlet het waarskynlik ontwikkel uit die logogram vir 'n vis of 'n deur. Daar is verskeie Egiptiese hiërogliewe wat as die inspirasie hiervoor kon dien. In Semities, Antieke Grieks en Latyn is die letter as /d/ uitgespreek; in die Etruskiese alfabet was die letter oorbodig, maar is dit tog behou.

Die kleinletterweergawe van die letter bestaan uit 'n lus en 'n lang vertikale streep. Dié weergawe het ontstaan uit variasies van die hoofletter.

Egiptiese hiëroglief
deur Proto-Semitiese
D Fenisiese
D Etruskiese
D Griekse
Delta Romeinse
D Roman D

Read next

In 168 languages

afAcèhAlemannischአማርኛaragonésÆngliscالعربيةܐܪܡܝܐasturianuazərbaycancaتۆرکجهBasa BaližemaitėškaBikol Centralбеларуская (тарашкевіца)беларускаяBetawiбългарскиবাংলাbrezhonegbosanskicatalà閩東語 / Mìng-dĕ̤ng-ngṳ̄کوردیcorsuqırımtatarcačeštinakaszëbscziчӑвашлаCymraegdanskDeutschThuɔŋjäŋZazakiދިވެހިބަސްཇོང་ཁeʋegbeΕλληνικάemiliàn e rumagnòlEnglishEsperantoespañoleestieuskaraفارسیFulfuldesuomiNa Vosa VakavitiføroysktfrançaisNordfriiskfurlanFryskGaeilge贛語GàidhliggalegoAvañe'ẽBahasa HulontaloGaelgHausa客家語 / Hak-kâ-ngîעבריתहिन्दीhrvatskihornjoserbsceKreyòl ayisyenmagyarհայերենinterlinguaBahasa IndonesiaIgboIlokanoIdoíslenskaitaliano日本語JawaქართულიQaraqalpaqshaJjuTyapKumoringYerwa Kanuri한국어کٲشُرkurdîкомиkernowekLatinaLëtzebuergeschLugandaLigurelombardlietuviųlatviešuBasa BanyumasanMalagasyолык мариймакедонскиമലയാളംमराठीBahasa Melayuမြန်မာဘာသာمازِرونیNāhuatlNapulitanoNederlandsnorsk nynorsknorskNouormandoccitanOromooਪੰਜਾਬੀPangasinanpolskiportuguêsRuna SimiromânăрусскийsardusicilianuScotsdavvisámegiellasrpskohrvatski / српскохрватскиTaclḥitSimple EnglishslovenčinaslovenščinaanarâškielâchiShonaSoomaaligaсрпски / srpskiSranantongoSeelterskSundasvenskaKiswahiliślůnskiதமிழ்ᥖᥭᥰ ᥖᥬᥲ ᥑᥨᥒᥰతెలుగుтоҷикӣไทยTürkmençeTagalogSetswanatoki ponaTürkçeтатарча / tatarçaTwiтыва дылукраїнськаاردوoʻzbekcha / ўзбекчаvènetovepsän kel’Tiếng ViệtVolapükWinaray吴语хальмгმარგალურიייִדישYorùbá閩南語 / Bân-lâm-gí粵語中文

Text from Wikipedia, CC BY-SA 4.0 · Source article