factograf
AF
Sign in

Plantgenus

Diosma

Diosma

Key facts

is 'ntakson
wetenskaplike naamDiosma
takson ranggenus

Diosma (bitterboegoe) is 'n genus van struike wat behoort tot die familie Rutaceae. Die genus is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap, Oos-Kaap en die Wes-Kaap voor. Al die spesies is deel van die fynbos.

Spesies

Daar is 28 spesies wat tot die genus hoort:

Read next

In 10 languages

Text from Wikipedia, CC BY-SA 4.0 · Source article