factograf
AF
Sign in

Plantgenus

Agathosma

Agathosma

Key facts

is 'ntakson
wetenskaplike naamAgathosma
takson ranggenus

Agathosma (boegoe) is 'n genus van klein en groot struike wat behoort tot die familie Rutaceae. Die genus is inheems aan Lesotho en Suid-Afrika. Die meeste van die spesies is deel van die fynbos.

Spesies

Daar is 139 spesies wat tot die genus hoort:

Read next

In 18 languages

Text from Wikipedia, CC BY-SA 4.0 · Source article