factograf
AF
Sign in

Acmadenia

Acmadenia

Key facts

is 'ntakson
wetenskaplike naamAcmadenia
takson ranggenus

Acmadenia (duineboegoe) is 'n genus van struikies wat behoort tot die familie Rutaceae. Die genus is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Oos-Kaap en die Wes-Kaap voor. Al die spesies is deel van die fynbos.

Spesies

Daar is 33 spesies wat tot die genus hoort:

Read next

In 11 languages

Text from Wikipedia, CC BY-SA 4.0 · Source article