
Chris Ashton (gebore 29 Maart 1987 in Wigan, Greater Manchester) is 'n Engelse rugbyspeler wat in beide rugbyliga- en rugbyunie-wedstryde vir Engeland uitdraf. Ashton is 'n vleuel vir Northampton Saints in die Aviva Premiership en het voor dit as heelagter vir die Wigan Warriors gespeel.
Hy het ses drieë tydens die Rugbywêreldbeker 2011 gedruk.
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Chris Ashton.
