factograf
AF

Chandigarh

Chandigarh
All data from the card 16
Land
Indië
Deelstaat
Chandigarh
Stigting
1947
• Tipe
Uniegebied
• Administrateur van die uniegebied
Shivraj V. Patil
• Burgemeester
Raj Bala Malik
• Munisipale Kommissaris
Vivek Pratap Singh
• Stad
114 km2 (44 vk. myl)
Hoogte
350 m (1 150 ft)
• Stad
960 787
• Digtheid
8 400/km2 (22 000/vk. myl)
• Metro
1 025 682
Tydsone
UTC+05:30 (IST)
Poskode
160xxx
Skakelkodes
91-172-XXX XXXX
Webwerf
chandigarh.gov.in

Chandigarh (Hindi: ਚੰਡੀਗੜ੍ਹ, Pandjabi: جنذيكذه) is 'n stad en uniegebied in die noorde van Indië en die hoofstad van die twee deelstate Haryana en Punjab. Die stad is een van die mees bevolkte metropolitaanse gebiede in Noord-Indië, met 'n bevolking van 960 787 in 2011. Chandigarh het ná die onafhanklikheid en deling van Brits-Indië die eerste nuut beplande stad geword. Ná die verdeling van die streek Punjab tussen Indië en Pakistan is met Haryana in 1947 'n nuwe deelstaat vir die Hindi-bevolking gestig. Die stad is deur die Frans-Switserse argitek Le Corbusier ontwerp.

Chandigarh was een van die Indiese gasheerstede tydens beide die Krieketwêreldbeker 1987 en die Vrouekrieketwêreldbeker 1997.

Eksterne skakels

Read next

In 115 languages

afaragonésअंगिकाالعربيةঅসমীয়াasturianuअवधीazərbaycancaتۆرکجهBasa Baliбеларускаябългарскиभोजपुरीবাংলাবিষ্ণুপ্রিয়া মণিপুরীbrezhonegcatalà閩東語 / Mìng-dĕ̤ng-ngṳ̄нохчийнCebuanoکوردیčeštinadanskDeutschडोटेलीދިވެހިބަސްΕλληνικάEnglishEsperantoespañoleestieuskaraفارسیsuomifrançaisNordfriiskFryskGaeilgegalegoगोंयची कोंकणी / Gõychi Konknniગુજરાતીעבריתहिन्दीFiji HindihrvatskimagyarBahasa IndonesiaIdoíslenskaitaliano日本語ქართულიKumoringಕನ್ನಡ한국어کٲشُرLatinaLadinlietuviųlatviešuमगहीमैथिलीMalagasyмакедонскиമലയാളംमराठीBahasa Melayuمازِرونیनेपालीनेपाल भाषाNederlandsnorsk nynorsknorskoccitanଓଡ଼ିଆиронਪੰਜਾਬੀKapampanganpolskiپنجابیپښتوportuguêsromânăрусскийसंस्कृतम्ᱥᱟᱱᱛᱟᱲᱤScotsسنڌيsrpskohrvatski / српскохрватскиSimple Englishslovenčinaсрпски / srpskiKiswahiliதமிழ்ತುಳುతెలుగుтоҷикӣไทยTagalogtolışiTürkçeтатарча / tatarçaTwiукраїнськаاردوoʻzbekcha / ўзбекчаTiếng ViệtWinaray吴语მარგალურიייִדישYorùbá閩南語 / Bân-lâm-gí粵語中文

Text from Wikipedia, CC BY-SA 4.0 · Source article