Chandrikapersad Santokhi (3 Februarie 1959 - 30 Maart 2026), ook bekend as Chan Santokhi, was 'n Surinaamse politikus en voormalige hoof van polisie. Hy het van 2020 tot 2025 as president van Suriname gedien.
Kinderjare
Chan Santokhi is op 3 Februarie 1959 in Lelydorp gebore in die distrik Suriname (nou bekend as die distrik Wanica).
Minister van Justisie
In September 2005 is Santokhi ingehuldig as Minister van Justisie en Polisie namens die Vooruitstrevende Hervormings Partij (VHP).
Voorsitter van die Vooruitstrevende Hervormings Partij
Op 3 Julie 2011 is Santokhi verkies tot voorsitter van die Vooruitstrevende Hervormings Partij (VHP).
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Chan Santokhi.
