factograf
AF
Sign in

Bermudaanse dollar

Bermudaanse dollar

Die Bermudiaanse dollar (simbool: $; kode: BMD; ook afgekort BD $; informeel die Bermuda-dollar genoem) is die amptelike geldeenheid van die Britse oorsese gebied Bermuda. Dit is onderverdeel in 100 sent.

Die Bermudiaanse dollar word nie normaalweg buite Bermuda verhandel nie, en is op 'n een-tot-een-verhouding aan die Amerikaanse dollar gekoppel. Albei geldeenhede sirkuleer op gelyke basis in Bermuda.

Eksterne skakels

Read next

In 48 languages

Text from Wikipedia, CC BY-SA 4.0 · Source article