factograf
AF
Sign in

Hamilton, Bermuda

Hamilton, Bermuda

Key facts

bevolking3 686
oppervlakte0,7km²
is 'nstad
landBermuda
datum van stigting of ontstaan1793
hoogte bo seevlak18m
3 images
Hierdie artikel handel oor die hoofstad van Bermuda. Vir ander bedoelings, sien gerus Hamilton (dubbelsinnig).

Hamilton

Kaart Vlag
Wapen
 Land  Verenigde Koninkryk
 Oorsese gebied  Bermuda
 Koördinate 32°17′34.8″N 64°46′55.2″W / 32.293000°N 64.782000°W
 Stigting 1790
 Oppervlakte:  
 - Totaal 0,7 vk km
 Hoogte bo seevlak 1 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2016) 854
 - Bevolkingsdigtheid 1 384,3/vk km
 Tydsone UTC -4
 - Somertyd UTC -4
 Burgemeester Charles R. Gosling
 Amptelike webwerf www.cityhall.bm Geargiveer 2 Maart 2009 op Wayback Machine

Hamilton is die hoofstad en naasgrootste stad van die eilandnasie Bermuda, 'n Britse oorsese gebied in Noord-Amerika en die Atlantiese Oseaan. Die stad het 'n bevolking van 854 in 2016 gehad en het 'n oppervlakte van 0,7 km². Hamilton dien sedert 1815 as hoofstad van Bermuda, toe dit St. George’s, nou dié eilandgebied se grootste stad, as hoofstad vervang het. Beide sy oppervlakte en bevolking is van die kleinste van enige hoofstad wêreldwyd en vergelykbaar met die Vatikaanstad. Daarbenewens is dit een van die duurste stede volgens lewenskoste. Hamilton lok jaarliks baie toeriste, veral van passasierskepe.

Eksterne skakels

Read next

In 84 languages

Text from Wikipedia, CC BY-SA 4.0 · Source article