factograf
AF

Australies-Antarktiese Gebied

Australies-Antarktiese Gebied

Key facts

oppervlakte5 896 500km²
datum van stigting of ontstaan13 Junie 1933
is 'nbuitegebied van Australië
landAustralië
KontinentAntarktika
geleë in administratiewe eenheidAntarktiese verdragsgebied
Kaart van geëiste gebiede in Antarktika
Kaart van geëiste gebiede in Antarktika

Australies-Antarktiese Gebied (Engels: Australian Antarctic Territory) is 'n sektor van Antarktika wat deur Australië as deel van sy nasionale grondgebied beskou word. Die provinsie is omtrent 5 896 500 km² groot en vorm die grootste van Antarktika se aansprake. Die gebied word slegs deur die Verenigde Koninkryk, Nieu-Seeland, Frankryk en Noorweë erken en is driehoekige gedeelte wat tot by die Suidpool strek en word begrens deur die 45° Oos- en 160° Oos-meridiane en die 60° Suid-breedtegraad.

Eksterne skakels

Vlag van Australië Australië Wapen van Australië

Read next

In 70 languages

Text from Wikipedia, CC BY-SA 4.0 · Source article