factograf
AF
Sign in

gemeenskap in Lot-et-Garonne, Frankryk

Agen

Agen

Key facts

bevolking32 801
oppervlakte11,49km²
is 'nkommune van Frankryk
landFrankryk
hoogte bo seevlak48m
hoof van plaaslike regeringJean Dionis du Séjour
3 images

Agen

Kaart Wapen
Vlag
 Land  Frankryk
 Région (gewes) Akwitanië
 Département Lot-et-Garonne
 Koördinate 44°12′N 0°37′O / 44.200°N 0.617°O
 Stigting 2de eeu v.C.
 Oppervlakte:  
 - Totaal 11,49 vk km
 Hoogte bo seevlak 37-162 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2013) 34 344
 - Bevolkingsdigtheid 2 989/vk km
 - Metropolitaanse gebied 96 608
 Tydsone UTC +1
 - Somertyd UTC +2
 Burgemeester Jean Dionis du Séjour
 Amptelike webwerf agen.fr

Agen (uitgespreek as [aʒɛ̃] in Standaardfrans; plaaslike uitspraak: [aˈʒɛŋ]) is 'n stad in die suidweste van Frankryk. In 2013 het die stad, wat as prefektuur (administratiewe setel) van die département Lot-et-Garonne dien, 'n bevolking van 34 344 gehad. Sy inwoners word in Frans Agenais(es) genoem. Agen het sy naam ook aan die onmiddellike omgewing verleen wat as Agenais bekend staan.

Agen was een van die gasheerstede tydens die Rugbywêreldbeker 1991.

Eksterne skakels

Read next

In 82 languages

Text from Wikipedia, CC BY-SA 4.0 · Source article