factograf
AF
Sign in

karakter in die Griekse mitologie

Agamemnon

Agamemnon
Agamemnon
mitologiese Griekse karakter
Geslagmanlik
Naam in moedertaalἈγαμέμνων
Plek begraweTomb of Agamemnon with statue at Amyklai, Agamemnon's tomb in Mycenae
VaderAtreus
MoederAerope
Broer of susterMenelaos, Anaxibia, Astyoche
EggenootClytemnestra
LewensmaatChryseis, Briseis, Cassandra
Politieke ampkoning van Mycenae
Worshipped byGriekse mitologie
KonflikTrojaanse Oorlog
Teenwoordig in werkIlias
Narrative rolemain character
VyandPriamos

Agamemnon (Grieks: Ἀγαμέμνων) is ’n karakter in die Griekse mitologie. Hy was die seun van koning Atreus van Micene en self die koning van óf Micene óf Argos. Toe Helena, die vrou van Menelaos, deur Paris van Troje ontvoer word, was Agamemnon die bevelvoerder van die Achajers in die daaropvolgende Trojaanse Oorlog.

Etimologie

Sy naam in Grieks, Ἀγαμέμνων, beteken "baie standvastig", "onbuigbaar".

Read next

In 89 languages

Text from Wikipedia, CC BY-SA 4.0 · Source article