WinSCP is 'n grafiese, oopbron, Secure Shell en File Transfer Protocol-kliënt vir Microsoft Windows. Die ouer SCP-protokol word ook ondersteun. Die hooffunksie van die program is om lêers veilig tussen 'n lokale en 'n eksterne rekenaar te kopieer.
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie WinSCP.
- (en) Amptelike WinSCP webwerf
- (en) SourceForge projekbladsy
