factograf
AF

Wikiversity

Wikiversity
All data from the card 6
Tipe webwerf
wiki
Beskikbaar in
Meertalig
Eienaars
Wikimedia Stigting
URL
www.wikiversity.org
Registrasie
Opsioneel
Huidige status
Aktief

Wikiversity is 'n projek van die Wikimedia Stigting wat gratis leermateriaal aan besoekers beskikbaar stel.

Die webwerf is 'n wiki, en kan deur enige iemand aangepas en bygewerk word. Wikiversity ondersteun 'n verskeidenheid van tale, waaronder Engels, Duits en Italiaans. Daar is tans geen Afrikaanse-materiaal beskikbaar nie, maar enige belangstellende kan inspring ook Afrikaanse leermateriaal daar skep.

Eksterne skakels

  • www.wikiversity.org Oorsig van die Wikiversity-webwerf in verskillende tale
  • (en) Uitleg van Wikiversity


Read next

In 84 languages

Text from Wikipedia, CC BY-SA 4.0 · Source article