factograf
AF
Sign in

plek waar water oor 'n steil of vertikale afgrond vloei

Waterval

Waterval
Die Iguazú-waterval in die Misionesprovinsie van Argentinië
Die Iguazú-waterval in die Misionesprovinsie van Argentinië

'n Waterval is 'n geologiese formasie in 'n rivier of stroom waar die water se vloei deur 'n skerp hoogteverskil onderbreek word en na benede stort. Watervalle ontstaan as gevolg van erosie as die water oor 'n harder gesteentelaag vloei. Die daaropvolgende laag sal vinniger erodeer, wat mettertyd die val in hoogte veroorsaak. Watervalle ontstaan gewoonlik terwyl 'n rivier nog jonk is.

Watervalle is gewoonlik 'n trekpleister vir toeriste en word as een van die mooiste natuurverskynsels beskou. Die val van die water veroorsaak ook 'n dreuning wat al as musiek beskryf is.

Die hoogste waterval in die wêreld is die Angel Falls in Venezuela, waar die water 979 meter na benede val. Die tweede hoogste waterval, die Tugelawaterval, is in die Drakensberge in Suid-Afrika geleë.

Fotogalery

Die Tugelawaterval in die Drakensberge, KwaZulu-Natal
Die Tugelawaterval in die Drakensberge, KwaZulu-Natal
Nafa-Khum waterval aansig
Nafa-Khum waterval aansig
Die Augrabieswaterval in vloed
Die Augrabieswaterval in vloed
Die Augrabieswaterval in die Oranjerivier, Noord-Kaap
Die Augrabieswaterval in die Oranjerivier, Noord-Kaap
Die Nieuwoudtvillewaterval in die Doringrivier, Noord-Kaap
Die Nieuwoudtvillewaterval in die Doringrivier, Noord-Kaap
Die Mac-Macwaterval in Mpumalanga
Die Mac-Macwaterval in Mpumalanga
Die Lone Creekwaterval naby Sabie in Mpumalanga
Die Lone Creekwaterval naby Sabie in Mpumalanga
Die Berlynwaterval in Mpumalanga
Die Berlynwaterval in Mpumalanga
Die Howickwaterval in die Umgenirivier, KwaZulu-Natal
Die Howickwaterval in die Umgenirivier, KwaZulu-Natal
9 images

Read next

In 144 languages

afPangcaharagonésالعربيةasturianuazərbaycancaتۆرکجهбашҡортсаBasa BaliBatak TobaBikol CentralBajau Samaбеларуская (тарашкевіца)беларускаяBetawiбългарскиभोजपुरीBanjarবাংলাbrezhonegbosanskicatalà閩東語 / Mìng-dĕ̤ng-ngṳ̄нохчийнᏣᎳᎩکوردیqırımtatarcačeštinaчӑвашлаCymraegdanskDeutschZazakiΕλληνικάEnglishEsperantoespañoleestieuskaraفارسیsuomivõroNa Vosa VakavitifrançaisFryskGaeilgeGàidhliggalegoAvañe'ẽગુજરાતીGaelg客家語 / Hak-kâ-ngîעבריתहिन्दीhrvatskihornjoserbscemagyarհայերենԱրեւմտահայերէնinterlinguaJaku IbanBahasa IndonesiaIdoíslenskaitaliano日本語Jawaქართულიқазақшаಕನ್ನಡ한국어کٲشُرkernowekкыргызчаLatinaLimburgsLadinlietuviųlatviešuмокшеньMalagasyолык марийMinangkabauмакедонскиമലയാളംмонголमराठीBahasa Melayuမြန်မာဘာသာэрзяньمازِرونیनेपालीनेपाल भाषाNederlandsnorsk nynorsknorskoccitanlivvinkarjalaиронਪੰਜਾਬੀKapampanganpolskiپنجابیportuguêsRuna Simiromânăрусскийसंस्कृतम्саха тылаᱥᱟᱱᱛᱟᱲᱤScotssrpskohrvatski / српскохрватскиසිංහලSimple EnglishslovenčinaslovenščinachiShonashqipсрпски / srpskiSundasvenskaKiswahiliꠍꠤꠟꠐꠤதமிழ்ತುಳುతెలుగుтоҷикӣไทยTagalogTürkçeтатарча / tatarçaукраїнськаاردوoʻzbekcha / ўзбекчаTiếng ViệtwalonWinaray吴语მარგალურიVahcuengh閩南語 / Bân-lâm-gí粵語中文isiZulu

Text from Wikipedia, CC BY-SA 4.0 · Source article