factograf
AF

elektroniese oordrag van inligting tussen liggings

Telekommunikasie

Telekommunikasie
Telekommunikasie
dissipline van wetenskap, akademiese dissipline
Subklas vanafstandkommunikasie
Geografie van die onderwerpgeografie van telekommunikasie
Geskiedenis van die onderwerpgeskiedenis van telekommunikasie

Telekommunikasie is die versending van seine oor 'n afstand met die doel om te kommunikeer. Vandag is hierdie proses amper eksklusief verbonde aan die versending van elektromagnetiese golwe deur elektroniese versenders, maar in die ou dae was telekommunikasie geassosieer met rookseine, tromme, ens. Vandag is telekommunikasie wyd versprei, en toestelle wat met hierdie proses gepaardgaan, byvoorbeeld televisie, radio en telefoon, is gewoon in groot dele van die wêreld. Daar bestaan ook 'n groot aantal netwerke wat hierdie toestelle met mekaar verbind, byvoorbeeld rekenaar-, publieke telefoon-, radio- en televisienetwerke. Rekenaarkommunikasie oor die Internet, soos vonkpos (epos) en kits-klets, is net een van verskeie voorbeelde. Telekommunikasiesisteme word deur telekommunikasie-ingenieurs ontwerp.

’n Voorbeeld van digitale outomatisering in telekommunikasie is die gebruik van interaktiewe stemrespons-stelsels in oproepsentrums.

Eksterne skakels

Read next

In 122 languages

Text from Wikipedia, CC BY-SA 4.0 · Source article