factograf
AF
Sign in

Surat

Surat

Key facts

bevolking5 935 000
oppervlakte327km²
is 'nstad, groot stad
landIndië
hoogte bo seevlak13m
geleë in administratiewe eenheidGujarat
3 images

Surat
સુરત

Kaart Wapen
Vlag
 Land  Indië
 Deelstaat Goedjarat
 Koördinate 21°12′N 72°50′O / 21.200°N 72.833°O
 Stigting 12de eeu
 Oppervlakte:  
 - Totaal 326,515 vk km
 Hoogte bo seevlak 13 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2010) 4 467 797
 - Bevolkingsdigtheid 16 460/vk km
 - Metropolitaanse gebied 6 353 831
 Tydsone UTC+05:30
 Burgemeester Daxesh Mavani
 Amptelike webwerf surat.nic.in

Surat (Goedjarati: સુરત, [suɾət]) is 'n groot stad en die ekonomiese sentrum van die Indiese deelstaat Goedjarat. Die stad is in die weste van die land geleë. Surat het 'n bevolking van 4 467 797 in 2010 gehad en is die agste grootse stad in Indië.

Eksterne skakels

Read next

In 103 languages

Text from Wikipedia, CC BY-SA 4.0 · Source article