factograf
AF
Sign in

Steradiaal

Steradiaal

Die steradiaal (SI simbool: sr) is 'n eenheid van 'n soliede hoek. Dit is dimensieloos en in die SI-stelsel word dit as 'n afgeleide eenheid beskou. Aangesien die oppervlak van in sfeer met radius R {\displaystyle 4\pi R^{2}} is, is daar {\displaystyle 4\pi } steradiale in 'n sfeer.

Eksterne skakels

Read next

In 73 languages

Text from Wikipedia, CC BY-SA 4.0 · Source article