factograf
AF

Somer

Somer
'n Somerveld in België
'n Somerveld in België

Somer is een van die vier seisoene waarin die jaar opgedeel word. Somer volg na die lente en kom voor herfs. Dit is die warmste tyd van die jaar. Gedurende die somermaande is die dae langer en die nagte korter as in die winter, want dit word later donker.

Meteorologies gesproke val die maande Desember, Januarie en Februarie in die somer (Suidelike Halfrond). Terwyl dit somer in die Suidelike Halfrond is, is dit winter in die Noordelike Halfrond, en andersom.

Astronomies gesproke begin die somer egter met die somersonstilstand. In die Suidelike Halfrond vind die somersonstilstand gewoonlik op 21 Desember plaas. In die Noordelike Halfrond vind dit gewoonlik op 21 Junie plaas.

Somer word met hitte, strande en swem geassosieer. Mense trek koeler aan en spandeer meer tyd buitenshuis. Swembaddens word meer algemeen gebruik en buite-aktiwiteite soos fietsry, staptogte, piekniek en braaivleis kry meer aftrek.

Bladwisselende plante is in die somer ten volle met blare bedek, wat skaduwee teen die bloedige son bied. Baie plante dra ook vrugte (soos waatlemoene en lietsjies) wat gedurende die somermaande geoes en genuttig kan word. Diere is orals besig om hulle kroos groot te maak. Jong bokkies speel in die veld en onvolwasse arende leer vlieg.

Eksterne skakels

Read next

In 192 languages

afаԥсшәаадыгабзэAlemannischአማርኛaragonésالعربيةܐܪܡܝܐالدارجةمصرىasturianuAymar aruazərbaycancaتۆرکجهбашҡортсаBasa BaliBoarischžemaitėškaBikol Centralбеларуская (тарашкевіца)беларускаябългарскиभोजपुरीBanjarবাংলাབོད་ཡིགbrezhonegbosanskicatalà閩東語 / Mìng-dĕ̤ng-ngṳ̄нохчийнکوردیčeštinakaszëbscziчӑвашлаCymraegdanskDeutschZazakidolnoserbskiडोटेलीΕλληνικάemiliàn e rumagnòlEnglishEsperantoespañoleestieuskaraestremeñuفارسیsuomivõroføroysktfrançaisNordfriiskfurlanFryskGaeilgegalegoAvañe'ẽગુજરાતીGaelgHausa客家語 / Hak-kâ-ngîעבריתहिन्दीhrvatskihornjoserbsceKreyòl ayisyenmagyarհայերենԱրեւմտահայերէնinterlinguaBahasa IndonesiaInterlingueIlokanoгӀалгӀайIdoíslenskaitaliano日本語la .lojban.JawaქართულიQaraqalpaqshaTaqbaylitқазақшаಕನ್ನಡ한국어перем комиکٲشُرRipoarischkurdîкомикыргызчаLatinaLëtzebuergeschлаккулезгиLigureLadinlombardລາວlietuviųlatviešuмокшеньMalagasyолык мариймакедонскиമലയാളംмонголमराठीкырык марыBahasa Melayuမြန်မာဘာသာэрзяньمازِرونیNapulitanoNedersaksiesनेपालीनेपाल भाषाNederlandsnorsk nynorsknorskNouormandoccitanlivvinkarjalaиронਪੰਜਾਬੀpolskiپنجابیپښتوportuguêsRuna SimiromânăarmãneashtiрусскийрусиньскыйIkinyarwandaсаха тылаᱥᱟᱱᱛᱟᱲᱤsardusicilianuScotsسنڌيsrpskohrvatski / српскохрватскиTaclḥitසිංහලSimple EnglishslovenčinaslovenščinachiShonaSoomaaligashqipсрпски / srpskisvenskaKiswahiliślůnskiSakizayaதமிழ்TayalతెలుగుтоҷикӣไทยTürkmençeTagalogSetswanatoki ponaTürkçeтатарча / tatarçaئۇيغۇرچە / Uyghurcheукраїнськаاردوoʻzbekcha / ўзбекчаvènetovepsän kel’Tiếng ViệtWest-VlamsVolapükwalonWinaray吴语хальмгმარგალურიייִדישVahcuenghⵜⴰⵎⴰⵣⵉⵖⵜ ⵜⴰⵏⴰⵡⴰⵢⵜ文言閩南語 / Bân-lâm-gí粵語中文isiZulu

Text from Wikipedia, CC BY-SA 4.0 · Source article