factograf
AF

Sestigdelige siklus

Sestigdelige siklus
Sestigdelige siklus (干支 gānzhī)
  • 阳 Jang (onewe jare) 阴 Jin (ewe jare)
  • Die 5 Elemente: Hout Vuur Aarde Metaal Water
Dier
地支

子

丑

寅

卯

辰

巳

午

未

申

酉

戌

亥
Jaar
天干
地支
1
甲
子
2
乙
丑
3
丙
寅
4
丁
卯
5
戊
辰
6
己
巳
7
庚
午
8
辛
未
9
壬
申
10
癸
酉
11
甲
戌
12
乙
亥
Jaar
天干
地支
13
丙
子
14
丁
丑
15
戊
寅
16
己
卯
17
庚
辰
18
辛
巳
19
壬
午
20
癸
未
21
甲
申
22
乙
酉
23
丙
戌
24
丁
亥
Jaar
天干
地支
25
戊
子
26
己
丑
27
庚
寅
28
辛
卯
29
壬
辰
30
癸
巳
31
甲
午
32
乙
未
33
丙
申
34
丁
酉
35
戊
戌
36
己
亥
Jaar
天干
地支
37
庚
子
38
辛
丑
39
壬
寅
40
癸
卯
41
甲
辰
42
乙
巳
43
丙
午
44
丁
未
45
戊
申
46
己
酉
47
庚
戌
48
辛
亥
Jaar
天干
地支
49
壬
子
50
癸
丑
51
甲
寅
52
乙
卯
53
丙
辰
54
丁
巳
55
戊
午
56
己
未
57
庚
申
58
辛
酉
59
壬
戌
60
癸
亥

Die sestigdelige siklus, ook bekend as die Stamme-en-Takke (Chinees: 干支, gānzhī), is ’n siklus van 60 terme wat in China en ander lande in Oos-Asië gebruik is om tyd aan te dui. Dit is vermoedelik in die eerste Chinese tekste, van die middel van die 3de eeu v.C. af, gebruik om dae en jare aan te dui. Die siklus en variasies daarvan was ’n belangrike deel van die tradisionele kalenderstelsels in gebiede wat deur China beïnvloed is, veral Japan, Korea en Viëtnam. Die ou Chinese stelsel word steeds in Taiwan gebruik.

Die tradisionele metode om dae en jare te nommer speel nie meer enige betekenisvolle rol in moderne Chinese kalenders nie. Die sestigdelige siklus word egter steeds gebruik in die name van baie geskiedkundige gebeure, soos die Chinese Xinhai-rewolusie, die Japannese Boshin-oorlog en die Koreaanse Imjin-oorlog. Dit speel ook steeds ’n rol in Chinese astrologie en waarsêery.

Oorsig

Elke term in die sestigdelige siklus bestaan uit twee Chinese karakters. Die eerste is die naam van een van die 10 Hemelstamme, en die tweede die naam van een van die 12 Aardtakke (of diere van die diereriem) wat die jare van Jupiter se 12-jarige omwenteling om die son verteenwoordig.

Die eerste term, 甲子 (jiǎzǐ), kombineer die eerste Hemelstam met die eerste Aardtak. Die tweede term, 乙丑 (yǐchǒu), kombineer die tweede Hemelstam en tweede Aardtak. Dié patroon hou aan totdat albei siklusse gelyk eindig met 癸亥 (guǐhài) – daarna begin dit weer by 甲子.

Omdat twee-twee Hemelstamme weer met een van die Vyf Elemente verbind word, en net een van die twee Hemelstamme per Aardtak gebruik word (óf jin óf jang), gee hierdie kombinasies ’n totaal van 60 (12 Aardtakke x Vyf Elemente = 60) en nie 120 nie. Die helfte van die moontlike kombinasies word dus nie gebruik nie.

10 Hemelstamme

Die 10 Hemelstamme is ’n kombinasie van die Vyf Elemente en jin en jang.

10 Hemelstamme
Chinese karakter Jin/jang Element
1 甲 jiǎ Jang Hout (木, mù)
2 乙 yǐ Jin
3 丙 bǐng Jang Vuur (火, huŏ)
4 丁 dīng Jin
5 戊 wù Jang Aarde (土, tŭ)
6 己 jǐ Jin
7 庚 gēng Jang Metaal (金, jīn)
8 辛 xīn Jin
9 壬 rén Jang Water (水, shuĭ)
10 癸 guǐ Jin

12 Aardtakke

Die 12 Aardtakke is nie net vir die kalender gebruik nie, maar elk is ook aan ’n dier toegeken. In die Weste word dié diere dikwels aan die diereriem gelykgestel, maar eintlik het die twee stelle diere niks met mekaar te doen nie. Die Chinese Aardtakke (dieretekens) is ook vir ander dinge gebruik, soos maande, dubbelure, windrigtings, ens.

  Aardtak Pinyin Chinese dier Rigting Seisoen Maanmaand Dubbeluur
1 子 zǐ 鼠
Rot
0° (noord) winter Maand 11 23:00 tot 01:00
(middernag)
2 丑 chǒu 牛
Os
30° Maand 12 01:00 tot 03:00
3 寅 yín 虎
Tier
60° lente Maand 1 03:00 tot 05:00
4 卯 mǎo 兔
Konyn
90° (oos) Maand 2 05:00 tot 07:00
5 辰 chén 龙(龍)
Draak
120° Maand 3 07:00 tot 09:00
6 巳 sì 蛇
Slang
150° somer Maand 4 09:00 tot 11:00
7 午 wǔ 马(馬)
Perd
180° (suid) Maand 5 11:00 tot 13:00
(12:00)
8 未 wèi 羊
Bok
210° Maand 6 13:00 tot 15:00
9 申 shēn 猴
Aap
240° herfs Maand 7 15:00 tot 17:00
10 酉 yǒu 鸡(雞)
Haan
270° (wes) Maand 8 17:00 tot 19:00
11 戌 xū 狗
Hond
300° Maand 9 19:00 tot 21:00
12 亥 hài 猪(豬)
Vark
330° winter Maand 10 21:00 tot 23:00

In verskillende kulture word verskillende diername gebruik. In Viëtnam word die Konyn byvoorbeeld met die Kat vervang.

Sestigdelige jare

Die verhouding tussen siklus- en onlangse Gregoriaanse jare.
Die verhouding tussen siklus- en onlangse Gregoriaanse jare.
No. Stam-Tak Chinese naam Koreaanse naam Japannese naam Viëtnamese naam Assosiasies n.C. v.C. Gregoriaanse jaar
1 甲子 jiǎ-zǐ gapja 갑자 kōshi(kasshi)/kinoe-ne Giáp Tý Jang-Hout-Rot 4 57 1984
2 乙丑 yǐ-chǒu eulchuk 을축 itchū/kinoto-ushi Ất Sửu Jin-Hout-Os 5 56 1985
3 丙寅 bǐng-yín byeongin 병인 heiin/hinoe-tora Bính Dần Jang-Vuur-Tier 6 55 1986
4 丁卯 dīng-mǎo jeongmyo 정묘 teibō/hinoto-u Đinh Mão Jin-Vuur-Konyn 7 54 1987
5 戊辰 wù-chén mujin 무진 boshin/tsuchinoe-tatsu Mậu Thìn Jang-Aarde-Draak 8 53 1988
6 己巳 jǐ-sì gisa 기사 kishi/tsuchinoto-mi Kỷ Tỵ Jin-Aarde-Slang 9 52 1989
7 庚午 gēng-wǔ gyeongo 경오 kōgo/kanoe-uma Canh Ngọ Jang-Metaal-Perd 10 51 1990
8 辛未 xīn-wèi sinmi 신미 shinbi/kanoto-hitsuji Tân Mùi Jin-Metaal-Bok 11 50 1991
9 壬申 rén-shēn imsin 임신 jinshin/mizunoe-saru Nhâm Thân Jang-Water-Aap 12 49 1992
10 癸酉 guǐ-yǒu gyeyu 계유 kiyū/mizunoto-tori Quý Dậu Jin-Water-Haan 13 48 1993
11 甲戌 jiǎ-xū gapsul 갑술 kōjutsu/kinoe-inu Giáp Tuất Jang-Hout-Hond 14 47 1994
12 乙亥 yǐ-hài eulhae 을해 itsugai/kinoto-i Ât Hợi Jin-Hout-Vark 15 46 1995
13 丙子 bǐng-zǐ byeongja 병자 heishi/hinoe-ne Bính Tý Jang-Vuur-Rot 16 45 1996
14 丁丑 dīng-chǒu jeongchuk 정축 teichū/hinoto-ushi Đinh Sửu Jin-Vuur-Os 17 44 1997
15 戊寅 wù-yín muin 무인 boin/tsuchinoe-tora Mậu Dần Jang-Aarde-Tier 18 43 1998
16 己卯 jǐ-mǎo gimyo 기묘 kibō/tsuchinoto-u Kỷ Mão Jin-Aarde-Konyn 19 42 1999
17 庚辰 gēng-chén gyeongjin 경진 kōshin/kanoe-tatsu Canh Thìn Jang-Metaal-Draak 20 41 2000
18 辛巳 xīn-sì sinsa 신사 shinshi/kanoto-mi Tân Tỵ Jin-Metaal-Slang 21 40 2001
19 壬午 rén-wǔ imo 임오 jingo/mizunoe-uma Nhâm Ngọ Jang-Water-Perd 22 39 2002
20 癸未 guǐ-wèi gyemi 계미 kibi/mizunoto-hitsuji Quý Mùi Jin-Water-Bok 23 38 2003
21 甲申 jiǎ-shēn gapsin 갑신 kōshin/kinoe-saru Giáp Thân Jang-Hout-Aap 24 37 2004
22 乙酉 yǐ-yǒu euryu 을유 itsuyū/kinoto-tori Ất Dậu Jin-Hout-Haan 25 36 2005
23 丙戌 bǐng-xū byeongsul 병술 heijutsu/hinoe-inu Bính Tuất Jang-Vuur-Hond 26 35 2006
24 丁亥 dīng-hài jeonghae 정해 teigai/hinoto-i Đinh Hợi Jin-Vuur-Vark 27 34 2007
25 戊子 wù-zǐ muja 무자 boshi/tsuchinoe-ne Mậu Tý Jang-Aarde-Rot 28 33 2008
26 己丑 jǐ-chǒu gichuk 기축 kichū/tsuchinoto-ushi Kỷ Sửu Jin-Aarde-Os 29 32 2009
27 庚寅 gēng-yín gyeongin 경인 kōin/kanoe-tora Canh Dần Jang-Metaal-Tier 30 31 2010
28 辛卯 xīn-mǎo sinmyo 신묘 shinbō/kanoto-u Tân Mão Jin-Metaal-Konyn 31 30 2011
29 壬辰 rén-chén imjin 임진 jinshin/mizunoe-tatsu Nhâm Thìn Jang-Water-Draak 32 29 2012
30 癸巳 guǐ-sì gyesa 계사 kishi/mizunoto-mi Quý Tỵ Jin-Water-Slang 33 28 2013
31 甲午 jiǎ-wǔ gabo 갑오 kōgo/kinoe-uma Giáp Ngọ Jang-Hout-Perd 34 27 2014
32 乙未 yǐ-wèi eulmi 을미 itsubi/kinoto-hitsuji Ất Mùi Jin-Hout-Bok 35 26 2015
33 丙申 bǐng-shēn byeongsin 병신 heishin/hinoe-saru Bính Thân Jang-Vuur-Aap 36 25 2016
34 丁酉 dīng-yǒu jeongyu 정유 teiyū/hinoto-tori Đinh Dậu Jin-Vuur-Haan 37 24 2017
35 戊戌 wù-xū musul 무술 bojutsu/tsuchinoe-inu Mậu Tuất Jang-Aarde-Hond 38 23 2018
36 己亥 jǐ-hài gihae 기해 kigai/tsuchinoto-i Kỷ Hợi Jin-Aarde-Vark 39 22 2019
37 庚子 gēng-zǐ gyeongja 경자 kōshi/kanoe-ne Canh Tý Jang-Metaal-Rot 40 21 2020
38 辛丑 xīn-chǒu sinchuk 신축 shinchū/kanoto-ushi Tân Sửu Jin-Metaal-Os 41 20 2021
39 壬寅 rén-yín imin 임인 jin'in/mizunoe-tora Nhâm Dần Jang-Water-Tier 42 19 2022
40 癸卯 guǐ-mǎo gyemyo 계묘 kibō/mizunoto-u Quý Mão Jin-Water-Konyn 43 18 2023
41 甲辰 jiǎ-chén gapjin 갑진 kōshin/kinoe-tatsu Giáp Thìn Jang-Hout-Draak 44 17 2024
42 乙巳 yǐ-sì eulsa 을사 itsushi/kinoto-mi Ất Tỵ Jin-Hout-Slang 45 16 2025
43 丙午 bǐng-wǔ byeongo 병오 heigo/hinoe-uma Bính Ngọ Jang-Vuur-Perd 46 15 2026
44 丁未 dīng-wèi jeongmi 정미 teibi/hinoto-hitsuji Đinh Mùi Jin-Vuur-Bok 47 14 2027
45 戊申 wù-shēn musin 무신 boshin/tsuchinoe-saru Mậu Thân Jang-Aarde-Aap 48 13 2028
46 己酉 jǐ-yǒu giyu 기유 kiyū/tsuchinoto-tori Kỷ Dậu Jin-Aarde-Haan 49 12 2029
47 庚戌 gēng-xū gyeongsul 경술 kōjutsu/kanoe-inu Canh Tuất Jang-Metaal-Hond 50 11 2030
48 辛亥 xīn-hài sinhae 신해 shingai/kanoto-i Tân Hợi Jin-Metaal-Vark 51 10 2031
49 壬子 rén-zǐ imja 임자 jinshi/mizunoe-ne Nhâm Tý Jang-Water-Rot 52 9 2032
50 癸丑 guǐ-chǒu gyechuk 계축 kichū/mizunoto-ushi Quý Sửu Jin-Water-Os 53 8 2033
51 甲寅 jiǎ-yín gabin 갑인 kōin/kinoe-tora Giáp Dần Jang-Hout-Tier 54 7 2034
52 乙卯 yǐ-mǎo eulmyo 을묘 itsubō/kinoto-u Ất Mão Jin-Hout-Konyn 55 6 2035
53 丙辰 bǐng-chén byeongjin 병진 heishin/hinoe-tatsu Bính Thìn Jang-Vuur-Draak 56 5 2036
54 丁巳 dīng-sì jeongsa 정사 teishi/hinoto-mi Đinh Tỵ Jin-Vuur-Slang 57 4 2037
55 戊午 wù-wǔ muo 무오 bogo/tsuchinoe-uma Mậu Ngọ Jang-Aarde-Perd 58 3 2038
56 己未 jǐ-wèi gimi 기미 kibi/tsuchinoto-hitsuji Kỷ Mùi Jin-Aarde-Bok 59 2 2039
57 庚申 gēng-shēn gyeongsin 경신 kōshin/kanoe-saru Canh Thân Jang-Metaal-Aap 60 1 2040
58 辛酉 xīn-yǒu sinyu 신유 shin'yū/kanoto-tori Tân Dậu Jin-Metaal-Haan 1 60 2041
59 壬戌 rén-xū imsul 임술 jinjutsu/mizunoe-inu Nhâm Tuất Jang-Water-Hond 2 59 2042
60 癸亥 guǐ-hài gyehae 계해 kigai/mizunoto-i Quý Hợi Jin-Water-Vark 3 58 2043

Omskakeling tussen siklus- en Westerse jare

Die sestigdelige siklus is sedert die Han-dinastie gebruik om jare te benoem, maar dit kan retrospektief ook vir vroeëre jare gebruik word. Omdat die siklus homself herhaal, kan dit nie vir ’n spesifieke jaar gebruik word sonder bykomende inligting nie, soos die Chinese eranaam. Die jaar begin met die Nuwejaar van wie ook die kalender gebruik. In China verander die siklusjaar gewoonlik op die Chinese Maannuwejaar. In Japan het dit tot onlangs op die Japannese Maannuwejaar verander, maar dit is nou 1 Januarie. ’n Mens moet dit dus in gedagte hou wanneer jy ’n siklusjaar in ’n Gregoriaanse jaar wil omskakel. Die volgende omskakelings gebruik die Chinese datums ná die Maannuwejaar. Om die ooreenstemmende siklusjare in die datums voor die Maannuwejaar te vind, sal die Gregoriaanse jaar met 1 verminder moet word.

As voorbeeld was die jaar 2697 v.C. (of -2696) – tradisioneel die eerste jaar van die bewind van die legendariese Geel Keiser – die eerste jaar (甲子; jiǎzǐ) van ’n siklus. 2700 jaar later, in 4 n.C. (die duur van 45 sestigjaarsiklusse), was ook die begin van ’n nuwe siklus. Net so was 1980 jaar later, 1984, die begin van ’n nuwe siklus.

Om die ekwivalent van ’n Gregoriaanse jaar in die sestigjarige siklus te vind, gebruik een van die metodes hier onder.

  1. Vir enige jaar ná 4 n.C. kan die ekwivalente siklusjaar gevind word deur 3 van die Gregoriaanse jaar af te trek, dit deur 60 te deel en die resgetal te neem. Sien die voorbeeld onder.
  2. Vir enige jaar voor 1 n.C., kan die ekwivalente siklusjaar gevind word deur 2 by die Gregoriaanse jaar te tel (in v.C.), dit deur 60 te deel, en die resgetal van 60 af te trek.
  3. 1, 2 en 3 n.C. stem ooreen met onderskeidelik die 58ste, 59ste en 60ste jaar van die sestigdelige siklus.
  4. Die formule vir die jare n.C. is (jaar - 3 of + 57) mod 60 en vir jare v.C. is 60 - (jaar + 2) mod 60.

Die resultaat sal ’n getal tussen 0 en 59 wees, wat sal ooreenstem met die jaarvolgorde in die siklus; as die resgetal 0 is, stem dit ooreen met die 60ste jaar van die siklus. As die eerste metode gebruik word, is die ekwivalente siklusjaar van 2012 n.C. die 29ste jaar (壬辰; rén-chén), as (2012 - 3) mod 60 = 29 (dit is: die resgetal van (2012 - 3) gedeel deur 60 is 29). As die tweede metode gebruik word, sal die ekwivalente siklusjaar van 221 v.C. wees die 17de jaar (庚辰; gēng-chén), as 60 - [(221 + 2) mod 60] = 17 (dit is: 60 minus die resgetal van (221 + 2) gedeel deur 60 is 17).

Voorbeelde

’n Voorbeeld om die teken vir 1967 vas te stel:

  1. 1967 – 3 = 1964 ("trek 3 van die Gregoriaanse jaar af")
  2. 1964 ÷ 60 = 32 ("gedeel deur 60 en ignoreer enige breuk")
  3. 1964 – (60 × 32) = 44 ("neem die resgetal")
  4. Kyk na die tabel hier bo, soek 44 in die eerste kolom (No.) en jy kry Vuur-Bok (丁未; dīng-wèi).

’n Voorbeeld om die siklusjaar van die eerste jaar van die bewind van Qin Shi Huang (246 v.C.) vas te stel:

  1. 246 + 2 = 248 ("tel 2 by die Gregoriaanse jaar (in v.C.)")
  2. 248 ÷ 60 = 4 ("deel deur 60 en ignoreer enige breuk")
  3. 248 – (60 × 4) = 8 ("neem die resgetal")
  4. 60 – 8 = 52 ("trek die resgetal van 60 af")
  5. Kyk op die tabel hier bo vir 52 in die eerste kolom (No.) en jy kry Hout-Konyn (乙卯; yǐ-mǎo).

’n Korter metode

  • Vir ’n jaar n.C., neem die resgetal mod 60, en kyk in die kolom n.C.:
    • 1967 = 60 × 32 + 47. Resgetal is dus 47 en die kolom n.C. van die tabel hier bo gee Vuur-Bok
  • Vir ’n jaar v.C., ignoreer die ministeken, neem die resgetal van die jaar mod 60 en kyk in die kolom v.C.:
    • 246 = 60 × 4 + 6. Die resgetal is dus 6 en die kolom v.C. van die tabel gee Hout-Konyn.

Wanneer dié berekenings gedoen word, kan die jaar 246 v.C. nie as -246 n.C. gebruik word nie omdat daar in die Gregoriaanse kalende nie ’n jaar 0 was nie.

Die volgende tabelle wys onlangse jare (op die Gregoriaanse kalender) en hul ooreenstemmende siklusjare:

1804-1923

No. 1804-1863 Hemelstam Aardtak 1864-1923
Jaar (Element) (Dier) Jaar
1 11 Feb. 1804 – 30 Jan. 1805 甲 Jang-Hout 子 Rot 8 Feb. 1864 – 26 Jan. 1865
2 31 Jan. 1805 – 17 Feb. 1806 乙 Jin-Hout 丑 Os 27 Jan. 1865 – ~~ 1866
3 18 Feb. 1806 – 6 Feb. 1807 丙 Jang-Vuur 寅 Tier ~~ 1866 – ~~ 1867
4 7 Feb. 1807 – 27 Jan. 1808 丁 Jin-Vuur 卯 Konyn ~~ 1867 – ~~ 1868
5 28 Jan. 1808 – 13 Feb. 1809 戊 Jang-Aarde 辰 Draak ~~ 1868 – ~~ 1869
6 14 Feb. 1809 – 3 Feb. 1810 己 Jin-Aarde 巳 Slang ~~ 1869 – 30 Jan. 1870
7 4 Feb. 1810 – 24 Jan. 1811 庚 Jang-Metaal 午 Perd 31 Jan. 1870 – 18 Feb. 1871
8 25 Jan. 1811 – 12 Feb. 1812 辛 Jin-Metaal 未 Bok 19 Feb. 1871 – ~~ 1872
9 13 Feb. 1812 – 31 Jan. 1813 壬 Jang-Water 申 Aap ~~ 1872 – ~~ 1873
10 1 Feb. 1813 – 19 Feb. 1814 癸 Jin-Water 酉 Haan ~~ 1873 – ~~ 1874
11 20 Feb.1814 – 8 Feb. 1815 甲 Jang-Hout 戌 Hond ~~ 1874 – ~~ 1875
12 9 Feb. 1815 – 28 Jan. 1816 乙 Jin-Hout 亥 Vark ~~ 1875 – ~~ 1876
13 29 Jan. 1816 – 16 Jan. 1817 丙 Jang-Vuur 子 Rot ~~ 1876 – ~~ 1877
14 17 Jan. 1817 – 4 Feb. 1818 丁 Jin-Vuur 丑 Os ~~ 1877 – ~~ 1878
15 5 Feb. 1818 – 25 Jan. 1819 戊 Jang-Aarde 寅 Tier ~~ 1878 – ~~ 1879
16 ~~ 1819 – ~~ 1820 己 Jin-Aarde 卯 Konyn ~~ 1879 – ~~ 1880
17 ~~ 1820 – ~~ 1821 庚 Jang-Metaal 辰 Draak ~~ 1880 – ~~ 1881
18 ~~ 1821 – ~~ 1822 辛 Jin-Metaal 巳 Slang ~~ 1881 – ~~ 1882
19 ~~ 1822 – ~~ 1823 壬 Jang-Water 午 Perd ~~ 1882 – ~~ 1883
20 ~~ 1823 – ~~ 1824 癸 Jin-Water 未 Bok ~~ 1883 – ~~ 1884
21 ~~ 1824 – ~~ 1825 甲 Jang-Hout 申 Aap ~~ 1884 – ~~ 1885
22 ~~ 1825 – ~~ 1826 乙 Jin-Hout 酉 Haan ~~ 1885 – ~~ 1886
23 ~~ 1826 – ~~ 1827 丙 Jang-Vuur 戌 Hond ~~ 1886 – ~~ 1887
24 ~~ 1827 – ~~ 1828 丁 Jin-Vuur 亥 Vark ~~ 1887 – ~~ 1888
25 ~~ 1828 – ~~ 1829 戊 Jang-Aarde 子 Rot ~~ 1888 – 30 Jan. 1889
26 ~~ 1829 – ~~ 1830 己 Jin-Aarde 丑 Os 31 Jan. 1889 – 20 Jan. 1890
27 ~~ 1830 – ~~ 1831 庚 Jang-Metaal 寅 Tier 21 Jan. 1890 – 8 Feb. 1891
28 ~~ 1831 – ~~ 1832 辛 Jin-Metaal 卯 Konyn 9 Feb. 1891 – ~~ 1892
29 ~~ 1832 – ~~ 1833 壬 Jang-Water 辰 Draak ~~ 1892 – ~~ 1893
30 ~~ 1833 – ~~ 1834 癸 Jin-Water 巳 Slang ~~ 1893 – ~~ 1894
31 ~~ 1834 – ~~ 1835 甲 Jang-Hout 午 Perd ~~ 1894 – ~~ 1895
32 ~~ 1835 – ~~ 1836 乙 Jin-Hout 未 Bok ~~ 1895 – 12 Feb. 1896
33 ~~ 1836 – ~~ 1837 丙 Jang-Vuur 申 Aap 13 Feb. 1896 – 1 Feb. 1897
34 ~~ 1837 – ~~ 1838 丁 Jin-Vuur 酉 Haan 2 Feb. 1897 – 21 Jan. 1898
35 ~~ 1838 – ~~ 1839 戊 Jang-Aarde 戌 Hond 22 Jan. 1898 – 9 Feb. 1899
36 ~~ 1839 – ~~ 1840 己 Jin-Aarde 亥 Vark 10 Feb. 1899 – 30 Jan. 1900
37 ~~ 1840 – ~~ 1841 庚 Jang-Metaal 子 Rot 31 Jan. 1900 – 18 Feb. 1901
38 ~~ 1841 – ~~ 1842 辛 Jin-Metaal 丑 Os 19 Feb. 1901 – 7 Feb. 1902
39 ~~ 1842 – ~~ 1843 壬 Jang-Water 寅 Tier 8 Feb. 1902 – 28 Jan. 1903
40 ~~ 1843 – ~~ 1844 癸 Jin-Water 卯 Konyn 29 Jan. 1903 – 15 Feb. 1904
41 ~~ 1844 – ~~ 1845 甲 Jang-Hout 辰 Draak 16 Feb. 1904 – 3 Feb. 1905
42 ~~ 1845 – ~~ 1846 乙 Jin-Hout 巳 Slang 4 Feb. 1905 – 24 Jan. 1906
43 ~~ 1846 – ~~ 1847 丙 Jang-Vuur 午 Perd 25 Jan. 1906 – 12 Feb. 1907
44 ~~ 1847 – ~~ 1848 丁 Jin-Vuur 未 Bok 13 Feb. 1907 – 1 Feb. 1908
45 ~~ 1848 – ~~ 1849 戊 Jang-Aarde 申 Aap 2 Feb. 1908 – 21 Jan. 1909
46 ~~ 1849 – ~~ 1850 己 Jin-Aarde 酉 Haan 22 Jan. 1909 – 9 Feb. 1910
47 ~~ 1850 – ~~ 1851 庚 Jang-Metaal 戌 Hond 10 Feb. 1910 – 29 Jan. 1911
48 ~~ 1851 – ~~ 1852 辛 Jin-Metaal 亥 Vark 30 Jan. 1911 – 17 Feb. 1912
49 ~~ 1852 – ~~ 1853 壬 Jang-Water 子 Rot 18 Feb. 1912 – 5 Feb. 1913
50 ~~ 1853 – ~~ 1854 癸 Jin-Water 丑 Os 6 Feb. 1913 – 25 Jan. 1914
51 ~~ 1854 – ~~ 1855 甲 Jang-Hout 寅 Tier 26 Jan. 1914 – 13 Feb. 1915
52 ~~ 1855 – ~~ 1856 乙 Jin-Hout 卯 Konyn 14 Feb. 1915 – 2 Feb. 1916
53 ~~ 1856 – ~~ 1857 丙 Jang-Vuur 辰 Draak 3 Feb. 1916 – 22 Jan. 1917
54 ~~ 1857 – ~~ 1858 丁 Jin-Vuur 巳 Slang 23 Jan. 1917 – 10 Feb. 1918
55 ~~ 1858 – ~~ 1859 戊 Jang-Aarde 午 Perd 11 Feb. 1918 – 31 Jan. 1919
56 ~~ 1859 – ~~ 1860 己 Jin-Aarde 未 Bok 1 Feb. 1919 – 19 Feb. 1920
57 ~~ 1860 – ~~ 1861 庚 Jang-Metaal 申 Aap 20 Feb. 1920 – 7 Feb. 1921
58 ~~ 1861 – ~~ 1862 辛 Jin-Metaal 酉 Haan 8 Feb. 1921 – 27 Jan. 1922
59 ~~ 1862 – ~~ 1863 壬 Jang-Water 戌 Hond 28 Jan. 1922 – 15 Feb. 1923
60 ~~ 1863 – 7 Feb. 1864 癸 Jin-Water 亥 Vark 16 Feb. 1923 – 4 Feb. 1924

1924-2043

No. 1924-1983 Hemelstam Aardtak 1984-2043
Jaar (Element) (Dier) Jaar
1 5 Feb. 1924 – 23 Jan. 1925 甲 Jang-Hout 子 Rot 2 Feb. 1984 – 19 Feb. 1985
2 24 Jan. 1925 – 12 Feb. 1926 乙 Jin-Hout 丑 Os 20 Feb. 1985 – 8 Feb. 1986
3 13 Feb. 1926 – 1 Feb. 1927 丙 Jang-Vuur 寅 Tier 9 Feb. 1986 – 28 Jan. 1987
4 2 Feb. 1927 – 21 Jan. 1928 丁 Jin-Vuur 卯 Konyn 29 Jan. 1987 – 16 Feb. 1988
5 22 Jan. 1928 – 8 Feb. 1929 戊 Jang-Aarde 辰 Draak 17 Feb. 1988 – 5 Feb. 1989
6 9 Feb. 1929 – 28 Jan. 1930 己 Jin-Aarde 巳 Slang 6 Feb. 1989 – 26 Jan. 1990
7 29 Jan. 1930 – 16 Feb. 1931 庚 Jang-Metaal 午 Perd 27 Jan. 1990 – 14 Feb. 1991
8 17 Feb. 1931 – 5 Feb. 1932 辛 Jin-Metaal 未 Bok 15 Feb. 1991 – 3 Feb. 1992
9 6 Feb. 1932 – 24 Jan. 1933 壬 Jang-Water 申 Aap 4 Feb. 1992 – 22 Jan. 1993
10 25 Jan. 1933 – 13 Feb. 1934 癸 Jin-Water 酉 Haan 23 Jan. 1993 – 9 Feb. 1994
11 14 Feb. 1934 – 2 Feb. 1935 甲 Jang-Hout 戌 Hond 10 Feb. 1994 – 30 Jan. 1995
12 4 Feb. 1935 – 23 Jan. 1936 乙 Jin-Hout 亥 Vark 31 Jan. 1995 – 18 Feb. 1996
13 24 Jan. 1936 – 10 Feb. 1937 丙 Jang-Vuur 子 Rot 19 Feb. 1996 – 6 Feb. 1997
14 11 Feb. 1937 – 30 Jan. 1938 丁 Jin-Vuur 丑 Os 7 Feb. 1997 – 27 Jan. 1998
15 31 Jan. 1938 – 18 Feb. 1939 戊 Jang-Aarde 寅 Tier 28 Jan. 1998 – 15 Feb. 1999
16 19 Feb. 1939 – 7 Feb. 1940 己 Jin-Aarde 卯 Konyn 16 Feb. 1999 – 4 Feb. 2000
17 8 Feb. 1940 – 26 Jan. 1941 庚 Jang-Metaal 辰 Draak 5 Feb. 2000 – 23 Jan. 2001
18 27 Jan. 1941 – 14 Feb. 1942 辛 Jin-Metaal 巳 Slang 24 Jan. 2001 – 11 Feb. 2002
19 15 Feb. 1942 – 4 Feb. 1943 壬 Jang-Water 午 Perd 12 Feb. 2002 – 31 Jan. 2003
20 5 Feb. 1943 – 24 Jan. 1944 癸 Jin-Water 未 Bok 1 Feb. 2003 – 21 Jan. 2004
21 25 Jan. 1944 – 12 Feb. 1945 甲 Jang-Hout 申 Aap 22 Jan. 2004 – 8 Feb. 2005
22 13 Feb. 1945 – 1 Feb. 1946 乙 Jin-Hout 酉 Haan 9 Feb. 2005 – 28 Jan. 2006
23 2 Feb. 1946 – 21 Jan. 1947 丙 Jang-Vuur 戌 Hond 29 Jan. 2006 – 17 Feb. 2007
24 22 Jan. 1947 – 9 Feb. 1948 丁 Jin-Vuur 亥 Vark 18 Feb. 2007 – 3 Feb. 2008
25 10 Feb. 1948 – 28 Jan. 1949 戊 Jang-Aarde 子 Rot 7 Feb. 2008 – 25 Jan. 2009
26 29 Jan. 1949 – 16 Feb. 1950 己 Jin-Aarde 丑 Os 26 Jan. 2009 – 13 Feb. 2010
27 17 Feb. 1950 – 5 Feb. 1951 庚 Jang-Metaal 寅 Tier 14 Feb. 2010 – 2 Feb. 2011
28 6 Feb. 1951 – 26 Jan. 1952 辛 Jin-Metaal 卯 Konyn 3 Feb. 2011 – 22 Jan. 2012
29 27 Jan. 1952 – 13 Feb. 1953 壬 Jang-Water 辰 Draak 23 Jan. 2012 – 9 Feb. 2013
30 14 Feb. 1953 – 2 Feb. 1954 癸 Jin-Water 巳 Slang 10 Feb. 2013 – 30 Jan. 2014
31 3 Feb. 1954 – 23 Jan. 1955 甲 Jang-Hout 午 Perd 31 Jan. 2014 – 18 Feb. 2015
32 24 Jan. 1955 – 11 Feb. 1956 乙 Jin-Hout 未 Bok 19 Feb. 2015 – 7 Feb. 2016
33 12 Feb. 1956 – 30 Jan. 1957 丙 Jang-Vuur 申 Aap 8 Feb. 2016 – 27 Jan. 2017
34 31 Jan. 1957 – 17 Feb. 1958 丁 Jin-Vuur 酉 Haan 28 Jan. 2017 – 15 Feb. 2018
35 18 Feb. 1958 – 7 Feb. 1959 戊 Jang-Aarde 戌 Hond 16 Feb. 2018 – 4 Feb. 2019
36 8 Feb. 1959 – 27 Jan. 1960 己 Jin-Aarde 亥 Vark 5 Feb. 2019 – 24 Jan. 2020
37 28 Jan. 1960 – 14 Feb. 1961 庚 Jang-Metaal 子 Rot 25 Jan. 2020 – 11 Feb. 2021
38 15 Feb. 1961 – 4 Feb. 1962 辛 Jin-Metaal 丑 Os 12 Feb. 2021 – 31 Jan. 2022
39 5 Feb. 1962 – 24 Jan. 1963 壬 Jang-Water 寅 Tier 1 Feb. 2022 – 21 Jan. 2023
40 25 Jan. 1963 – 12 Feb. 1964 癸 Jin-Water 卯 Konyn 22 Jan. 2023 – 9 Feb. 2024
41 13 Feb. 1964 – 1 Feb. 1965 甲 Jang-Hout 辰 Draak 10 Feb. 2024 – 28 Jan. 2025
42 2 Feb. 1965 – 20 Jan. 1966 乙 Jin-Hout 巳 Slang 29 Jan. 2025 – 16 Feb. 2026
43 21 Jan. 1966 – 8 Feb. 1967 丙 Jang-Vuur 午 Perd 17 Feb. 2026 – 5 Feb. 2027
44 9 Feb. 1967 – 29 Jan. 1968 丁 Jin-Vuur 未 Bok 6 Feb. 2027 – 25 Jan. 2028
45 30 Jan. 1968 – 16 Feb. 1969 戊 Jang-Aarde 申 Aap 26 Jan. 2028 – 12 Feb. 2029
46 17 Feb. 1969 – 5 Feb. 1970 己 Jin-Aarde 酉 Haan 13 Feb. 2029 – 2 Feb. 2030
47 6 Feb. 1970 – 26 Jan. 1971 庚 Jang-Metaal 戌 Hond 3 Feb. 2030 – 22 Jan. 2031
48 27 Jan. 1971 – 14 Feb. 1972 辛 Jin-Metaal 亥 Vark 23 Jan. 2031 – 10 Feb. 2032
49 15 Feb. 1972 – 2 Feb. 1973 壬 Jang-Water 子 Rot 11 Feb. 2032 – 30 Jan. 2033
50 3 Feb. 1973 – 22 Jan. 1974 癸 Jin-Water 丑 Os 31 Jan. 2033 – 18 Feb. 2034
51 23 Jan. 1974 – 10 Feb. 1975 甲 Jang-Hout 寅 Tier 19 Feb. 2034 – 7 Feb. 2035
52 11 Feb. 1975 – 30 Jan. 1976 乙 Jin-Hout 卯 Konyn 8 Feb. 2035 – 27 Jan. 2036
53 31 Jan. 1976 – 17 Feb. 1977 丙 Jang-Vuur 辰 Draak 28 Jan. 2036 – 14 Feb. 2037
54 18 Feb. 1977 – 6 Feb. 1978 丁 Jin-Vuur 巳 Slang 15 Feb. 2037 – 3 Feb. 2038
55 7 Feb. 1978 – 27 Jan. 1979 戊 Jang-Aarde 午 Perd 4 Feb. 2038 – 23 Jan. 2039
56 28 Jan. 1979 – 15 Feb. 1980 己 Jin-Aarde 未 Bok 24 Jan. 2039 – 11 Feb. 2040
57 16 Feb. 1980 – 4 Feb. 1981 庚 Jang-Metaal 申 Aap 12 Feb. 2040 – 31 Jan. 2041
58 5 Feb. 1981 – 24 Jan. 1982 辛 Jin-Metaal 酉 Haan 1 Feb. 2041 – 21 Jan. 2042
59 25 Jan. 1982 – 12 Feb. 1983 壬 Jang-Water 戌 Hond 22 Jan. 2042 – 9 Feb. 2043
60 13 Feb. 1983 – 1 Feb. 1984 癸 Jin-Water 亥 Vark 10 Feb. 2043 – 29 Jan. 2044

Sestigdelige maande

Daar is twee stelsels vir sestigdelige maande, die maan- en sonstelsel.

Die eerste stelsel volg die gewone Chinese maankalender en verbind die name van die maande regstreeks met die middelste sontermyn (Chinees: 中氣; zhōngqì). Die jiànzǐyuè (建子月) is die maand wat die wintersonstilstand bevat (dus Dongzhi). Die jiànchǒuyuè (建丑月) is die maand van die volgende middelste sontermyn, Dahan, terwyl die jiànyínyuè (建寅月) die maand van Yushui is, ens.

In die ander stelsel duur die maand vir twee sontermyne. Die zǐyuè (子月) is die tydperk wat begin met Daxue; dit is die sontermyn voor die wintersonstilstand. Die chǒuyuè (丑月) begin met Xiaohan, die termyn voor Dahan, terwyl die yínyuè (寅月) begin met Lichun, die termyn voor Yushui, ens. ’n Maand in die sonstelsel begin dus enige tyd van 15 dae voor tot 15 dae ná sy maan-eweknie.

Die takname is nie die gewone maandname nie; die hoofgebruik van die Takke vir maande is astrologies. Vir astrologiese doeleindes is Stamme ook nodig, en vir die maande se name word die sestigdelige siklus gebruik volgens ’n vyfjaarsiklus wat in ’n jiǎ (甲; 1ste) of jǐ (己; 6de) jaar begin. Die eerste maand van die jiǎ of jǐ jaar is ’n bǐng-yín (丙寅; 3de) maand (sien die 3de Hemelstam en 3de Aardtak hier bo), die volgende is ’n dīng-mǎo (丁卯; 4de) maand, ens., en die laaste maand van die jaar is ’n dīng-chǒu (丁丑, 14de) maand. Die volgende jaar begin met ’n wù-yín (戊寅; 15de) maand, ens., in die volgorde van die siklus. Die 5de jaar eindig met ’n yǐ-chǒu (乙丑; 2de) maand. Die volgende maand, die begin van ’n jiǎ of jǐ jaar, sal dus weer ’n bǐng-yín (3de) maand wees.

Die begin en einde van die sonmaande in die tabel hieronder is die benaderde datums van huidige sontermyne; hulle wissel effens van jaar tot jaar na gelang van die skrikkeldae van die Gregoriaanse kalender.

Aardtakke van
die maande
Sontermyne Middelste
sontermyn
  Begin     Einde   Naam in jaar Jia of Ji
(甲/己年)
Naam in jaar Yi of Geng
(乙/庚年)
Naam in jaar Bing of Xin
(丙/辛年)
Naam in jaar Ding of Ren
(丁/壬年)
Naam in jaar Wu of Gui
(戊/癸年)
Maand Yin
(寅月)
Lichun-
Jingzhe
Yushui 4 Feb. 6 Mrt. Bingyin
/ 丙寅月
Wuyin / 戊寅月 Gengyin / 庚寅月 Renyin / 壬寅月 Jiayin / 甲寅月

Maand Mao
(卯月)

Jingzhe-
Qingming
Chunfen 6 Mrt. 5 Apr. Dingmao
/ 丁卯月
Jimao / 己卯月 Xinmao / 辛卯月 Guimao / 癸卯月 Yimao / 乙卯月
Maand Chen
(辰月)
Qingming-
Lixia
Guyu 5 Apr. 6 Mei Wuchen
/ 戊辰月
Gengchen
/ 庚辰月
Renchen / 壬辰月 Jiachen / 甲辰月 Bingchen
/ 丙辰月
Maand Si
(巳月)
Lixia-
Mangzhong
Xiaoman 6 Mei 6 Jun. Jisi / 己巳月 Xinsi / 辛巳月 Guisi / 癸巳月 Yisi / 乙巳月 Dingsi / 丁巳月
Maand Wu
(午月)
Mangzhong-
Xiaoshu
Xiazhi 6 Jun. 7 Jul. Gengwu
/ 庚午月
Renwu / 壬午月 Jiawu / 甲午月 Bingwu / 丙午月 Wuwu / 戊午月
Maand Wei
(未月)
Xiaoshu-
Liqiu
Dashu 7 Jul. 8 Aug. Xinwei / 辛未月 Guiwei / 癸未月 Yiwei / 乙未月 Dingwei / 丁未月 Jiwei / 己未月
Maand Shen
(申月)
Liqiu-
Bailu
Chushu 8 Aug. 8 Sep. Renshen
/ 壬申月
Jiashen / 甲申月 Bingshen / 丙申月 Wushen / 戊申月 Gengshen
/ 庚申月
Maand You
(酉月)
Bailu-
Hanlu
Qiufen 8 Sep. 8 Okt. Guiyou
/ 癸酉月
Yiyou / 乙酉月 Dingyou / 丁酉月 Jiyou / 己酉月 Xinyou / 辛酉月
Maand Xu
(戌月)
Hanlu-
Lidong
Shuangjiang 8 Okt. 7 Nov. Jiaxu / 甲戌月 Bingxu / 丙戌月 Wuxu / 戊戌月 Gengxu / 庚戌月 Renxu / 壬戌月
Maand Hai
(亥月)
Lidong-
Daxue
Xiaoxue 7 Nov. 7 Des. Yihai / 乙亥月 Dinghai / 丁亥月 Jihai / 己亥月 Xinhai / 辛亥月 Guihai / 癸亥月
Maand Zi
(子月)
Daxue-
Xiaohan
Dongzhi 7 Des. 6 Jan. Bingzi / 丙子月 Wuzi / 戊子月 Gengzi / 庚子月 Renzi / 壬子月 Jiazi / 甲子月
Maand Chou
(丑月)
Xiaohan-
Lichun
Dahan 6 Jan. 4 Feb. Dingchou
/ 丁丑月
Jichou / 己丑月 Xinchou / 辛丑月 Guichou / 癸丑月 Yichou / 乙丑月

Sestigdelige dae

Tabel vir sestigdelige dae
Dag
(Stam)
Maand
(Stam)
2-syferjaar
mod 40
(Stam)
Eeu
(Stam)
N Eeu
(Tak)
2-syferjaar
mod 16
(Tak)
Maand
(Tak)
Dag
(Tak)
Juliaans
mod 2
Gregoriaans Juliaans
mod 4
Gregoriaans
00 10 20 30 Aug. 00 02 21 23 00 16 00 00 00 07 Nov. 00 12 24
01 11 21 31 Sep. Okt. 04 06 25 27 21 01 14 01 13 25
02 12 22 Nov. Des. 08 10 29 31 19 02 16 19 05 Feb. Apr. 02 14 26
03 13 23 12 14 33 35 03 03 22 03 12 Feb. Jun. 03 15 27
04 14 24 16 18 37 39 17 24 04 10 Aug. 04 16 28
05 15 25 01 03 20 22 01 22 15 05 15 01 Okt. 05 17 29
06 16 26 05 07 24 26 06 02 18 08 15 Des. 06 18 30
07 17 27 Mrt. Jan. 09 11 28 30 20 07 21 06 Jan. Mrt. 07 19 31
08 18 28 Jan. Apr. Mei Feb. 13 15 32 34 18 08 24 13 Jan. Mei 08 20
09 19 29 Feb. Jun. Jul. 17 19 36 38 23 09 01 04 11 Jul. 09 21
Datums met ’n dowwe geel agtergrond is vir 2018. 10 17 02 10 22
11 20 23 09 Sep. 11 23
  • N vir die jaar: (5j + [j/4]) mod 10, j = 0-39 (Stam); (5j + [j/4]) mod 12, j = 0-15 (Tak)
  • N vir die Gregoriaanse eeu: (4e + [e/4] + 2) mod 10 (Stam); (8e + [e/4] + 2) mod 12 (Tak), e ≥ 15
  • N vir die Juliaanse eeu: 5e mod 10, e = 0-1 (Stam); 9e mod 12, e = 0-3 (Tak)

Die tabel hier bo laat ’n mens die Stam en Tak vir enige datum vind. Vir beide die Stam en Tak, vind die N in die ry vir die eeu, jaar, maand en dag, en tel hulle bymekaar. As die totaal vir die Stamme se N meer as 10 is, trek 10 af totdat die resultaat tussen 1 en 10 is. As die som van die Takke se N meer as 12 is, trek 12 af totdat die resultaat tussen 1 en 12 is.

Vir enige datum voor 15 Oktober 1582, gebruik die kolom vir die Juliaanse eeu om die ry vir daardie eeu se N te vind. Vir datums ná 15 Oktober 1582, gebruik die kolom vir die Gregoriaanse eeu om die eeu se N te vind. Wanneer gekyk word na datums in Januarie en Februarie van ’n skrikkeljaar, gebruik die kursiewe, vetgedrukte Feb. en Jan.

Voorbeelde

  • Voorbeelde om die Stam-Tak vir 1 Oktober 1949 vas te stel.
    • Stam
      • (dag Stam N + maand Stam N + jaar Stam N + eeu Stam N) = getal van die Stam. Indien meer as 10, trek 10 af totdat die totaal tussen 1 en 10 is.
        • Dag 1: N = 1,
        • Maand Oktober: N = 1,
        • Jaar 49: N = 7,
          • 49 is nie op die tabel nie, so ’n mens moet 49 deur 40 mod. Dit gee jaar 9, wat gevolg kan word om die N vir daardie ry te vind.
        • Eeu 19: N = 2.
      • (1 + 1 + 7 + 2) = 11. Dit is meer as 10, daarom moet 10 afgetrek word totdat die totaal tussen 1 en 10 is.
    • Tak
      • (dag Tak N + maand Tak N + jaar Tak N + eeu Tak N)= getal van die Tak. Indien meer as 12, trek 12 af totdat die totaal tussen 1 en 12 is.
        • Dag 1: N = 1,
        • Maand Oktober: N = 5,
        • Jaar 49: N = 5,
          • Weer is 49 nie op die tabel vir jaar nie. Mod 49 deur 16 en dit gee 1, wat opgesoek kan word om die N van daardie ry te vind.
        • Eeu 19: N = 2.
      • (1 + 5 + 5 + 2) = 13. Omdat dit meer as 12 is, trek 12 af totdat die totaal tussen 1 en 12 is.
        • 13 - 12 = 1,
        • Tak = 1, 子. (Kyk onder 12 Aardtakke hier bo.)
    • Stam-Tak = 1, 1 甲子, 1 in sestigdelige siklus).

Sestigdelige ure

Tabel vir sestigdelige ure (vyfdagsiklus)
Stam van die dag Zǐ-uur
子时
23:00–01:00
Chǒu-uur
丑时
01:00–03:00
Yín-uur
寅时
03:00–05:00
Mǎo-uur
卯时
05:00–07:00
Chén-uur
辰时
07:00–09:00
Sì-uur
巳时
9:00–11:00
Wǔ-uur
午时
11:00–13:00
Wèi-uur
未时
13:00–15:00
Shēn-uur
申时
15:00–17:00
Yǒu-uur
酉时
17:00–19:00
Xū-uur
戌时
19:00–21:00
Hài-uur
亥时
21:00–23:00
Jia- of Ji-dag
(甲/己)
1 甲子 2乙丑 3 丙寅 4 丁卯 5 戊辰 6 己巳 7 庚午 8 辛未 9 壬申 10 癸酉 11 甲戌 12 乙亥
Yi- of Geng-dag
(乙/庚)
13 丙子 14 丁丑 15 戊寅 16 己卯 17 庚辰 18 辛巳 19 壬午 20 癸未 21 甲申 22 乙酉 23 丙戌 24 丁亥
Bing- of Xin-dag
(丙/辛)
25 戊子 26 己丑 27 庚寅 28 辛卯 29 壬辰 30 癸巳 31 甲午 32 乙未 33 丙申 34 丁酉 35 戊戌 36 己亥
Ding- of Ren-dag
(丁/壬)
37 庚子 38 辛丑 39 壬寅 40 癸卯 41 甲辰 42 乙巳 43 丙午 44 丁未 45 戊申 46 己酉 47 庚戌 48 辛亥
Wu- of Gui-dag
(戊/癸)
49 壬子 50 癸丑 51 甲寅 52 乙卯 53 丙辰 54 丁巳 55 戊午 56 己未 57 庚申 58 辛酉 59 壬戌 60 癸亥

Eksterne skakels

  • Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse en die Duitse Wikipedia

Read next

In 43 languages

Text from Wikipedia, CC BY-SA 4.0 · Source article