factograf
AF

Waterhaan (astrologie)

癸酉

Die Waterhaan (癸酉, guǐyǒu) is die 10de jaar van die Chinese kalender (sien die tabel regs onder van die 60-jaarsiklus). Dit is ’n begrip uit die Chinese astrologie en dui op dié maanjare wat gekenmerk word deur ’n verbinding van die 10de Hemelstam (癸, guǐ; die element Water en Jin) met die 10de Aardtak (酉, yǒu), gesimboliseer deur die Haan (鷄, jī).

Volgens die Chinese kalender kom so ’n verbinding elke 60 jaar voor. Die laaste Waterhaanjaar het in 1993 begin en volgens die Gregoriaanse kalender het dit geduur van 23 Januarie 1993 tot 9 Februarie 1994.

Waterhaanjare

Sestigdelige siklus (干支 gānzhī)
  • 阳 Jang (onewe jare) 阴 Jin (ewe jare)
  • Die 5 Elemente: Hout Vuur Aarde Metaal Water
Dier
地支

子

丑

寅

卯

辰

巳

午

未

申

酉

戌

亥
Jaar
天干
地支
1
甲
子
2
乙
丑
3
丙
寅
4
丁
卯
5
戊
辰
6
己
巳
7
庚
午
8
辛
未
9
壬
申
10
癸
酉
11
甲
戌
12
乙
亥
Jaar
天干
地支
13
丙
子
14
丁
丑
15
戊
寅
16
己
卯
17
庚
辰
18
辛
巳
19
壬
午
20
癸
未
21
甲
申
22
乙
酉
23
丙
戌
24
丁
亥
Jaar
天干
地支
25
戊
子
26
己
丑
27
庚
寅
28
辛
卯
29
壬
辰
30
癸
巳
31
甲
午
32
乙
未
33
丙
申
34
丁
酉
35
戊
戌
36
己
亥
Jaar
天干
地支
37
庚
子
38
辛
丑
39
壬
寅
40
癸
卯
41
甲
辰
42
乙
巳
43
丙
午
44
丁
未
45
戊
申
46
己
酉
47
庚
戌
48
辛
亥
Jaar
天干
地支
49
壬
子
50
癸
丑
51
甲
寅
52
乙
卯
53
丙
辰
54
丁
巳
55
戊
午
56
己
未
57
庚
申
58
辛
酉
59
壬
戌
60
癸
亥

Die volgende jare is Waterhaanjare:

Jare van die Waterhaan
0 1 2 3 4 5 6 7 8 9
0 2688 v.C. 2628 v.C. 2568 v.C. 2508 v.C. 2448 v.C. 2388 v.C. 2328 v.C. 2268 v.C. 2208 v.C. 2148 v.C.
10 2088 v.C. 2028 v.C. 1968 v.C. 1908 v.C. 1848 v.C. 1788 v.C. 1728 v.C. 1668 v.C. 1608 v.C. 1548 v.C.
20 1488 v.C. 1428 v.C. 1368 v.C. 1308 v.C. 1248 v.C. 1188 v.C. 1128 v.C. 1068 v.C. 1008 v.C. 948 v.C.
30 888 v.C. 828 v.C. 768 v.C. 708 v.C. 648 v.C. 588 v.C. 528 v.C. 468 v.C. 408 v.C. 348 v.C.
40 288 v.C. 228 v.C. 168 v.C. 108 v.C. 48 v.C. 13 73 133 193 253
50 313 373 433 493 553 613 673 733 793 853
60 913 973 1033 1093 1153 1213 1273 1333 1393 1453
70 1513 1573 1633 1693 1753 1813 1873 1933 1993 2053
Wenk: Om uit te werk die hoeveelste siklus van ’n spesifieke dier dit is, tel die nommer van die reël by die nommer van die kolom. Voorbeeld: reël 30 + kolom 2 = 32. Die 32ste siklus van dié dier was in 768 v.C.

Eksterne skakels

  • Hierdie artikel is vertaal uit die Duitse Wikipedia
Vorige teken
← Wateraap (壬申)
Waterhaan (癸酉) Volgende teken
Houthond (甲戌) →

Read next

In 14 languages

Text from Wikipedia, CC BY-SA 4.0 · Source article