
Romano Prodi OMRI is 'n Italiaanse politikus wat van 1999 tot 2004 as die 10de president van die Europese Kommissie gedien het. Hy was twee keer die eerste minister van Italië, eers van 17 Mei 1996 tot 21 Oktober 1998 en daarna van 17 Mei 2006 tot 8 Mei 2008.
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Romano Prodi.
