factograf
AF

Roei

Roei
Piktogram wat Roei aandui
Piktogram wat Roei aandui
Wedstrydroeiers
Wedstrydroeiers
2 images

Roei is 'n individuele- of spansport waar 'n boot oor die water voortgedryf word met roeispane. 'n Span van roeiers op 'n boot word 'n ploeg van roeiers genoem.

Daar is verskillende dissiplines by roei betrokke. In die skiff, 'n boot vir een persoon, word daar altyd met twee roeispane geroei. By bote met twee of meer roeiers is daar twee moontlikhede: die roeiers het een spaan elk, of al die roeier het twee spane. In die grootste algemene item, die agt met stuurman, word daar altyd met een spaan per persoon geroei.

Eksterne skakels

Read next

In 75 languages

Text from Wikipedia, CC BY-SA 4.0 · Source article