Sir Peter George Snell (* 17 Desember 1938 in Ōpunake, Noordeiland; † 12 Desember 2019 in Dallas, Texas) was 'n Nieu-Seelandse middelafstandatleet. Hy het drie Olimpiese goue medaljes verower en word in 1964 die enigste atleet sedert 1920 om goud in die 800 en 1 500 meterwedlope te wen. Hy het ook vyf wêreldrekords opgestel.
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Peter Snell.
