factograf
AF
Sign in

Pete Conrad

Pete Conrad

Key facts

geboortedatum02 Junie 1930
sterfdatum08 Julie 1999
alma materUniversiteit van Princeton
beroepmilitêre beampte, ruimtevaarder, vlieënier
geboorteplekPhiladelphia
werkgewerNasa
All data from the card 7
Gebore
Charles Conrad Jr.2 Junie 1930Philadelphia, Pennsilvanië
Sterf
8 Julie 1999 (op 69)Ojai, Kalifornië
Nasionaliteit
Verenigde State
Beroep
ruimtevaarder
Bekend vir
derde man wat op die Maan geloop het
Ouer(s)
Charles Conrad Sr.Frances De Rappelage Conrad (née Vinson)
Eerbewyse
Congressional Space Medal of Honor (1978)

Charles "Pete" Conrad Jr. (* 2 Junie 1930 – † 8 Julie 1999; Kaptein, VSA Vloot) was 'n Amerikaanse vlootoffisier en vlieënier, lugvaartingenieur, toetsvlieënier en Nasa-ruimteman. Hy word die derde persoon wat op die Maan loop tydens die Apollo 12 sending. Hy stel saam met sy vlieënier Gordon Cooper, 'n 8-dae ruimte uithourekord op tydens die Gemini 5-sending. Hy was die bevelvoerder van die Gemini 11-sending.

Na die Apollo-program was hy die bevelvoerder van die Skylab 2-sending, die eerste bemande tog. Op hierdie sending doen hy en sy bemanning intensiewe herstelwerk aan Skylab wat tydens die lansering daarvan opgedoen is. Vir hierdie werk word die Congressional Space Medal of Honor aan hom toegeken in 1978 deur president Jimmy Carter.

Sien ook

Eksterne skakels

Read next

In 54 languages

Text from Wikipedia, CC BY-SA 4.0 · Source article