NGC 20 is ’n lensvormige sterrestelsel in die sterrebeeld Andromeda. Dit is op 8 September 1857 deur die Ierse sterrekundige William Parsons ontdek. Lewis Swift het dit op 20 September 1885 waargeneem. Omdat hulle nie besef het dit is dieselfde vorwerp nie, het dit twee nommers in die New General Catalogue gekry: NGC 20 (Parsons) en NGC 6 (Swift).
Eksterne skakels
- NGC 20 op WikiSky: DSS2, SDSS, GALEX, IRAS, Hydrogen α, X-Ray, Astrophoto, Sky Map, Artikels en foto's
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie NGC 20.
- Hierdie artikel is vertaal uit die Duitse Wikipedia
