factograf
AF

Makadamia

Makadamia

Key facts

is 'ntakson
wetenskaplike naamMacadamia
takson ranggenus

Makadamia is 'n genus van vier spesies van bome inheems aan Australië wat deel uitmaak van die plantfamilie Proteaceae.

Hulle is endemies aan noordoostelike Nieu-Suid-Wallis en die sentrale en suidoostelike Queensland.

Die boom is kommersieel belangrik vir sy vrugte, genoem makadamianeute.

Suid-Afrika is die grootste produsent van makadamianeute, met 87 000 ton per ???

Sien ook

Read next

In 53 languages

Text from Wikipedia, CC BY-SA 4.0 · Source article