factograf
AF
Sign in

K-pop

K-pop
K-pop
musiek-scene, subkultuur, musiekgenre
Subklas vanA-pop, musiek van Suid-Korea
Datum van stigting of ontstaan1990
Inheemse etiket케이팝
Land van oorsprongSuid-Korea
Hutsmerkkpop, kpop2
Onderhou deurWikiProject Korean Entertainment
Beoefen deurKorean idol
FandomK-pop fans

K-pop is 'n verkorting van Koreaanse popmusiek en 'n vorm van populêre musiek wat in Suid-Korea ontstaan het as deel van die Suid-Koreaanse kultuur. Dit sluit style en genres van regoor die wêreld in, soos pop, hip-hop, R&B, rock, jazz, gospel, reggae, EDM, volk, country, disko, en klassieke musiek boonop sy tradisionele Koreaanse musiek bronne.

Die term "K-pop" het in die 2000's gewild geword, veral in die internasionale konteks. Die Koreaanse term vir plaaslike popmusiek is gayo, wat steeds wyd in Suid-Korea gebruik word. Terwyl "K-pop" kan verwys na alle populêre musiek of popmusiek van Suid-Korea, dit word in die omgang dikwels in 'n nouer sin gebruik vir enige Koreaanse musiek en kunstenaars wat verband hou met die vermaaklikheids- en "idol"-industrie in die land, ongeag die genre.

Dit het in internasionale beroemdheid begin verwerf in 2012 nadat Psy sy treffer “Gangnam style” vrygestel het.

Sien ook

Read next

In 93 languages

Text from Wikipedia, CC BY-SA 4.0 · Source article