factograf
AF

Russiese en Sowjet-eksperimentele neuroloog en fisioloog (1849-1936)

Iwan Pawlof

Iwan Pawlof

Key facts

geboortedatum26 September 1849
sterfdatum27 Februarie 1936
beroepchemikus
geboorteplekRjazan
sterfplekSint Petersburg
prys ontvangNobelprys vir Fisiologie of Geneeskunde
All data from the card 8
Geboortenaam
Iwan Petrowitsj Pawlof
Gebore
26 September 1849Rjazan, Russiese Ryk
Oorlede
Februarie 27, 1936 (op 86)Leningrad, Sowjetunie
Vakgebied
Fisiologie, sielkunde
Instelling(s)
Universiteit van MinnesotaIndiana UniversiteitHarvard-universiteit
Alma mater
Staatsuniversiteit van Sint Petersburg
Bekend vir
GedragsanaliseKlassieke kondisionering
Toekennings
Nobelprys vir Fisiologie of Geneeskunde (1904) Fellow of the Royal Society (1907) Copley-medalje (1915)

Iwan Petrowitsj Pawlof (26 September 1849 – 27 Februarie 1936) was 'n Russiese en Sowjetse eksperimentele neuroloog en fisioloog bekend vir sy ontdekking van klassieke kondisionering deur sy eksperimente met honde. Pawlof het ook betekenisvolle navorsing gedoen oor die fisiologie van vertering, waarvoor hy in 1904 die Nobelprys vir Fisiologie of Geneeskunde ontvang het.

Read next

In 105 languages

Text from Wikipedia, CC BY-SA 4.0 · Source article