factograf
AF

Hoeksnelheid

Hoeksnelheid

In fisika is hoeksnelheid die vektormeting van die tempoverandering van die hoekverplasing van 'n voorwerp teenoor tyd. Die vektor dui die grootte van die rotasiespoed (skalaar: hoekfrekwensie) aan sowel as die as waarom die voorwerp roteer. Dit word meestal aangedui met die hoofletter-omega (ω). Die SI-eenheid vir hoeksnelheid is radiale per sekonde {\displaystyle ({\frac {rad}{s}})}. Die rigting van rotasie kan maklik voorgestel word deur die regterhandreël (sien skets aan die regterkant).

Eksterne skakels

Read next

In 73 languages

Text from Wikipedia, CC BY-SA 4.0 · Source article