factograf
AF
Sign in

Hebride

Hebride

Key facts

oppervlakte7 200km²
hoogte bo seevlak1 009m
is 'nargipel
landVerenigde Koninkryk
geleë in administratiewe eenheidSkotland
geleë in tydsoneUTC±00:00

Die Hebride (Engels: Hebrides, Skots-Gaelies: Innse Gall) is 'n eilandgroep in die noordweste van Skotland in die Atlantiese Oseaan. Die eilandgroep bestaan uit die Binne-Hebride (Inner Hebrides; Na h-Eileanan a-staigh) en die Buite-Hebride (Outer Hebrides of Western Isles; Na h-Eileanan Siar).

Read next

In 75 languages

Text from Wikipedia, CC BY-SA 4.0 · Source article