factograf
AF

Grond-tot-lugmissiel

Grond-tot-lugmissiel

'n Grond-tot-lugmissiel (Engels: surface-to-air missile (SAM)) is 'n missiel wat ontwerp is om van die grond af gelanseer te word om vliegtuie of ander missiele te vernietig. Dit is een soort lugafweerstelsel. By moderne gewapende magte het missiele meeste ander vorme van doelgeboude lugverdedigingswapens vervang, met lugafweergeskut wat deesdae slegs in gespesialiseerde rolle gebruik word.

Read next

In 46 languages

Text from Wikipedia, CC BY-SA 4.0 · Source article