factograf
AF

Georgiërs

Georgiërs

Key facts

bevolking5 000 000
is 'netniese groep
landGeorgië
beskryf deur bronMeyers Konversations-Lexikon, 4. Auflage (1885–1890)
All data from the card 4
Totale bevolking:
ca. 5–7 miljoen
Belangrike bevolkings in:
Georgië ~3,7 miljoen Rusland 157 803 Oekraïne 34 199 Griekeland 27 400
Taal:
Georgies en ander Kartweliese tale
Geloofsoortuiging:
Hoofsaaklik Oosters-Ortodokse Kerk (Georgies-Ortodokse en Apostoliese Kerk)Minderhede van Ateïsme, Rooms-Katolieke Kerk, Islam
Een teorie oor die Georgiërs se naam is dat dit van Sint Joris, Georgië se beskermheilige, afgelei is. Standbeeld in Tbilisi
Een teorie oor die Georgiërs se naam is dat dit van Sint Joris, Georgië se beskermheilige, afgelei is. Standbeeld in Tbilisi
Hierdie artikel handel oor die etniese groep. Vir die taal, sien Georgies.

Die Georgiërs of Kartweliërs (Georgies: ქართველები, kartwelebi) is 'n nasie en etniese groep inheems aan Georgië wat Georgies en ander Kartweliese tale as moedertaal praat. Hulle vorm naas die Azerbeidjanners en die Armeniërs die derde grootste inheemse etniese groep in die Kaukasus-streek en die titulêre nasie van Georgië, waar hulle sowat 84% van dié land se bevolking uitmaak.

Volgens oorlewerings is die Georgiërs afstammelinge van Kartlos, hul mitiese voorvader in die Georgiese mitologie. Kartlos was 'n nakomeling van die Bybelse Noag en moontlik naamgewer van die Georgiërs (Kartweliërs).

Die meeste Georgiërs is aanhangers van die Georgies-Ortodokse en Apostoliese Kerk, een van die wêreld se oudste nasionale kerke. Reeds in die 4de eeu het die Christendom die Koninkryk van Iberië bereik en die staatsgodsdiens van Georgië geword. Daarbenewens bestaan minderhede soos ateïste, Rooms-Katolieke en Moslems.

Wêreldwyd leef tussen 5 en 7 miljoen Georgiërs, waarvan sowat as 3,7 miljoen in Georgië, 157 803 in Rusland, 34 199 in Oekraïne en 27 400 in Griekeland. Naas Georgiërs leef nog klein minderhede soos Azerbeidjanners (6,5%) en Armeniërs (5,7%) in Georgië.

Eksterne skakels

Read next

In 136 languages

afаԥсшәаAcèhадыгабзэaragonésÆngliscالعربيةمصرىasturianuаварazərbaycancaتۆرکجهбашҡортсаBasa BaliBoarischžemaitėškaбеларуская (тарашкевіца)беларускаябългарскиBanjarবাংলাbrezhonegbosanskiбуряадcatalà閩東語 / Mìng-dĕ̤ng-ngṳ̄нохчийнCebuanocorsuqırımtatarcačeštinaчӑвашлаCymraegdanskdagbanliDeutschZazakiΕλληνικάEnglishEsperantoespañoleestieuskaraفارسیsuomiføroysktfrançaisfurlanFryskGaeilgeGagauzgalegoHausaעבריתहिन्दीhrvatskimagyarհայերենinterlinguaBahasa IndonesiaгӀалгӀайIdoíslenskaitaliano日本語ქართულიTaqbaylitадыгэбзэKumoringқазақшаភាសាខ្មែរ한국어къарачай-малкъарکٲشُرkurdîкомикыргызчаLatinaлаккулезгиLimburgsLigurelietuviųlatviešuмокшеньMalagasyмакедонскимонголBahasa MelayuMaltiэрзяньمازِرونیNederlandsnorsk nynorsknorskoccitanиронpolskiپښتوportuguêsromânăрусскийрусиньскыйсаха тылаsardusicilianuScotssrpskohrvatski / српскохрватскиසිංහලSimple EnglishslovenčinaslovenščinaGagana Samoashqipсрпски / srpskiSundasvenskaślůnskiதமிழ்тоҷикӣไทยTürkmençeTürkçeтатарча / tatarçaтыва дылудмуртукраїнськаاردوoʻzbekcha / ўзбекчаTiếng ViệtWinaray吴语მარგალურიYorùbá粵語中文

Text from Wikipedia, CC BY-SA 4.0 · Source article