


3 images
|
Gao | |
|---|---|
| Kaart | Vlag |
| Wapen | |
| Land | Mali |
| Koördinate | 16°16′N 0°03′W / 16.267°N 0.050°W |
| Gestig op | |
| Oppervlakte: | |
| - Totaal | vk km |
| Hoogte bo seevlak | 226 m |
| Bevolking: | |
| - Totaal (2009) | 86 633 |
| - Bevolkingsdigtheid | vk/km |
| Tydsone | UTC +01:00 |
Gao (Arabies: غاو) is die grootste stad in Noord-Mali en is aan die Nigerrivier geleë. Die stad het 'n bevolking van 86 633 in 2009 gehad. Vanaf 6 April 2012 tot 14 Februarie 2013 het dit as hoofstad van die voormalige omstrede gebied Azawad gedien.
Verwysings
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Gao.
