factograf
AF

Emlyon Business School

Emlyon Business School

Key facts

datum van stigting of ontstaan1872
is 'nbesigheid
landFrankryk
geleë in administratiewe eenheidLyon
Emlyon Business School se logo
Emlyon Business School se logo

Emlyon Business School is 'n sakeskool en een van die mees gesogte en selektiewe grandes écoles in Lyon, Frankryk. Emlyon is in 1872 gestig. Die skoolprogramme is drie keer geakkrediteer - volgens die internasionale AMBA, EQUIS en AACSB standaarde.

Read next

In 41 languages

Text from Wikipedia, CC BY-SA 4.0 · Source article